783 miljoen ly honger, 1 miljard maaltye daagliks vermors Meer as ʼn miljard maaltye word daagliks wêreldwyd vermors terwyl 783 miljoen mense honger ly. Dit is volgens ʼn verslag van die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram. Die program se 2024-verslag oor voedselvermorsing het bevind 60 persent is in 2022 op huishoudelike vlak vermors, 28 persent deur...
Tag: honger
Zim: 2,7m sal honger ly vanjaar
Zim: 2,7m sal honger ly vanjaar Zimbabwe gaan nes al sy buurlande, gebuk onder droogte. Die land het sedert 2000, toe voormalige president Robert Mugabe beslag gelê het op plase in wit besit, nie daarin geslaag om homself te voed nie. Die krisis is vererger deur die El Nino klimaatverskynsel. Die regering sê 2,7 miljoen...
Vyf miljoen in Soedan kan van honger sterf
Vyf miljoen in Soedan kan van honger sterf Byna vyf miljoen mense in Soedan kan in die komende maande katastrofiese honger ly in dele van die oorloggeteisterde land. Die Verenigde Nasies waarsku dat akute vlakke van honger gedryf word deur die impak van die konflik op landbouproduksie, skade aan infrastruktuur, ontwrigting van handel. Humanitêre toegang ...
NGO verlig honger met derduisende aartappels
NGO verlig honger met derduisende aartappels ‘n Nie-regeringsorganisasie in die buurland, We Are South Africans, het 32 000 kilogram aartappels geskenk om die dringende kwessie van voedselonsekerheid aan te pak. Die skenkings, wat al nege provinsies bereik, volg namate miljoene burgers worstel met onvoldoende toegang tot voedsel. Volgens Statistiek Suid-Afrika het byna 80-persent van huishoudings...
Honger genoeg om tandestokkies te eet?
Honger genoeg om tandestokkies te eet? Suid-Koreaanse owerhede waarsku dat mense op moet hou om hul tandestokkies in olie te braai en te eet. Dit is nie ‘n produk wat geëet kan word nie, omdat die nodige toetse om te bepaal of dit veilig is vir menslike gebruik, nog nie gedoen is nie. Foto:...
Noordwes-skole gee ontbyt aan honger leerders
Noordwes-skole gee ontbyt aan honger leerders Driehonderd skole in Noordwes voorsien nou ontbyt aan leerders. Die kos word deur die Nasionale Skoolvoedingsprogram voorsien om die gevolge van armoede te verlig vir leerders uit gemeenskappe wat swaar kry. Die premier van Noordwes, Bushy Maape, se woordvoerder, Sello Tatai, sê die program is goed ontvang en die...
Al hoe meer huishoudings kry honger
Al hoe meer huishoudings kry honger Die jongste opnames toon dat teen Maart vanjaar sal 26 persent van Namibiërs nie genoeg kos hê om te eet nie en in die Oshana-streek steek die probleem reeds kop uit. Die goewerneur, Elia Irimari sê die uitdaging raak by die dag erger. Op Oshakati het 6 560 mense...
Weggooi-babas word deur honger, asdrom-krappers gevind
Weggooi-babas word deur honger, asdrom-krappers gevind Die oorskot van babas wat gestort word, word gereeld gevind deur lede van die publiek wat in asdromme krap vir kos. Die uitdagings op maatskaplike vlak blyk om te vererger met armoede wat toeneem, bedelaars wat toeneem, en al hoe meer gru-voorvalle wat deur die Namibiese polisie aangemeld word....
4,8 miljoen kinders lei honger in SA
4,8 miljoen kinders lei honger in SA ‘n Verslag oor die toestand van kinders in die buurland het aan die lig gebring 4,8 miljoen Suid-Afrikaanse kinders ly honger. Die studie, wat deur die Nelson Mandela-stigting in samewerking met Deloitte Africa gedoen is, toon die hoogste koerse van multi-dimensionele armoede is in Limpopo, Gauteng en die...
Honger tref SA, amper helfte van die bevolking het nie genoeg kos nie
Honger tref SA, amper helfte van die bevolking het nie genoeg kos nie Suid-Afrika het nes Namibië uitdagings met voedselsekerheid. Altesaam 48,9 persent van die Suid-Afrikaanse bevolking sal teen 2025 nie genoeg hê om te eet nie. Dit is volgens die Shoprite-voedselaanwyser wat deur die World Data Lab saamgestel word. Volgens die navorsing sal Limpopo die ergste deurloop met 54...