Tag: hongersnood

Home hongersnood
Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer
Post

Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer

Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer Die buitelandse beleidshoof van die Europese Unie, Josep Borrell, beskuldig Israel dat hy verhongering as ‘n oorlogswapen gebruik en hongersnood in Gaza uitlok. Borrell sê Gaza is nie meer net op die rand van hongersnood nie, maar reeds in ‘n staat van hongersnood wat duisende mense raak. Hy sê...

VN sê Sudannese het hongersnood
Post

VN sê Sudannese het hongersnood

VN sê Sudannese het hongersnood Die VN se Wêreldvoedselprogram sê hy ontvang berigte van mense wat aan hongersnood in Sudan sterf en dat die aantal honger mense die afgelope jaar verdubbel het namate die oorlog burgerlikes geïsoller en van hulp afgesny het. Die program doen ‘n beroep op Sudan se strydende faksies, die Sudanese weermag...

Hongersnood dreig in Gaza – Kosmos 94.1
Post

Hongersnood dreig in Gaza – Kosmos 94.1

Hongersnood dreig in Gaza Die Wêreldvoedselprogram waarsku dat die Gaza-strook se bevolking ʼn toenemende gevaar van hongersnood in die gesig staar terwyl die Israel-Hamas-oorlog voortduur. ʼn Studie wat verlede jaar tussen 24 November en 7 Desember uitgevoer is, toon die 2,2-miljoen mense in die Palestynse gebied beleef ernstige vlakke van voedselonsekerheid. Minstens 25 490 mense,...

Hongersnood neem in Tigray toe
Post

Hongersnood neem in Tigray toe

Hongersnood neem in Tigray toe Ongeveer 225 mense het sedert Julie verlede jaar aan hongersnood gesterf in die Tigray-streek in Ethiopië, met gebiede soos Edaga Arbi en die Adwa-dorp wat die ergste geraak is. Humanitêre amptenare sê baie van die slagoffers is kinders en jongmense. Die Netwerk vir Vroeë hongersnood-waarskuwingstelsels waarsku die voedselkrisis, wat vererger...

VN waarsku oor hongersnood in Gaza
Post

VN waarsku oor hongersnood in Gaza

VN waarsku oor hongersnood in Gaza Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies waarsku dat die oorlog tussen Israel en Hamas die Palestynse gebied in hongersnood kan dompel. Diplomatieke pogings uit verskeie oorde is aan die gang om opnuut ‘n skietstilstand te bewerkstellig in die ergste oorlog ooit in Gaza nadat Hamas Israel in Oktober aangeval...

Gaza: Dis nie net hongersnood nie, dis ook water
Post

Gaza: Dis nie net hongersnood nie, dis ook water

Gaza: Dis nie net hongersnood nie, dis ook water Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies waarsku dat die oorlog tussen Israel en Hamas die Palestynse gebied in hongersnood kan dompel. Diplomatieke pogings uit verskeie oorde is aan die gang om opnuut ‘n skietstilstand te bewerkstellig in die ergste oorlog ooit in Gaza nadat Hamas Israel...

Kommunale boere op rand van hongersnood
Post

Kommunale boere op rand van hongersnood

Kommunale boere op rand van hongersnood Boere in Okomungondo en omliggende dorpies in die Omaheke-streek se Aminuis-kiesafdeling het aansienlike verliese gely, met meer as 100 beeste wat tussen September en Desember in die erge droogte beswyk het. Kommunale boere sê die plaaslike bevolking staar hongersnood in die gesig. Hulle het glo nog net een keer...

Meer as 1,5m DRK-kinders word in hongersnood gebore
Post

Meer as 1,5m DRK-kinders word in hongersnood gebore

Meer as 1,5m DRK-kinders word in hongersnood gebore Sowat 1,5 miljoen kinders in die Demokratiese Republiek van die Kongo sal teen einde vanjaar in hongersnood gebore word, terwyl na raming 6,6 miljoen kinders onder die ouderdom van vyf ondervoed sal wees. Dit is volgens ‘n nuwe verslag deur Save The Children. Die organisasie sê daar is ‘n...

Hongersnood in Haïti neem toe
Post

Hongersnood in Haïti neem toe

Hongersnood in Haïti neem toe Geweld deur gewapende groepe, ‘n ekonomie wat verstadig en klimaatsverwante kwessies dra by tot hoë vlakke van hongersnood in Haïti. Dit is volgens ‘n nuwe Integrated Food Security Phase Classification-verslag. Altesaam 4,35 miljoen Haïtiane staar erge voedselonsekerheid in die gesig teenoor 4,9 milljoen in die vorige ontledingsperiode. Die Wêreldvoedselprogram se direkteur in Haïti, Jean-Martin Bauer, sê voedselhulp is een van die belangrike faktore wat keer dat...

Hongersnood eis 1 400 lewens in drie maande in Tigray – Kosmos 94.1
Post

Hongersnood eis 1 400 lewens in drie maande in Tigray – Kosmos 94.1

Hongersnood eis 1 400 lewens in drie maande in Tigray Minstens 1 400 mense is dood weens hongersnood in Ethiopië se noordelike Tigray-streek sedert voedselhulpverlening meer as drie maande gelede opgeskort is weens beweerde diefstal. Die Verenigde Nasies se Wêreld-voedselprogram en die Amerikaanse hulp-agentskap, USAid, het hulp aan sowat ses miljoen mense in die streek...