Amushelelo begin ‘n hongerstaking vir sy vryheid In ‘n Facebook-plasing getiteld ‘Vryheid of Dood’ skryf die arbeidsaktivis Michael Amushelelo dat hy tot die besef gekom het dat sy lewe niks beteken nie. Hy sê as sy lewe enigiets vir enigiemand beteken het, sou daar elke dag duisende mense voor die aanhoudingselle gewees het wat sy vryheid eis. Hy sê daarom het hy geen ander keuse as om vir sy...
November 20, 2024