Tag: hoof

Home hoof
Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer
Post

Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer

Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer Die voormalige hoof van Nigerië se sentrale bank sal na verwagting Maandag in ‘n hof in Lagos verskyn nadat nuwe aanklagte van ampsmisbruik en korrupsie teen hom ingedien is deur die teenkorrupsie-agentskap. Godwin Emefiele staan reeds tereg op aanklagte van verkrygingsbedrog in ‘n ander hof...

TransNamib sukkel steeds om hoof aan te stel
Post

TransNamib sukkel steeds om hoof aan te stel

TransNamib sukkel steeds om hoof aan te stel Spooroperateur TransNamib soek al die afgelope jaar na ‘n plaasvervanger vir sy vorige uitvoerende hoof, Johny Smith. Smith het in die middel van verlede jaar vertrek nadat hy ‘n winsgewende nuwe vyf-jaar kontrak van die hand gewys het. Die hoof van menslike hulpbronne Webster Gonzo is sedertdien...

Internasionale Rooi Kruis kry omstrede hoof
Post

Internasionale Rooi Kruis kry omstrede hoof

Internasionale Rooi Kruis kry omstrede hoof Die Rooi Kruis het ‘n omstrede voormalige hoof van die VN-agentskap vir Palestynse vlugtelinge, Pierre Krahenbuhl, as sy nuwe direkteur-generaal aangestel. AFP berig die Switserse burger het meer as 30 jaar ondervinding in die humanitêre sektor en sal in April oorneem, wanneer die huidige hoof, Robert Mardini, sy termyn...

Verwyder Rand Water se hoof: DA
Post

Verwyder Rand Water se hoof: DA

Verwyder Rand Water se hoof: DA Die DA het opgeruk na die departement van water en sanitasie in Pretoria om ‘n versoekskrif in te dien rakende die huidige wateruitdagings in Gauteng. Verskeie gebiede in die stede van Johannesburg en Tshwane ervaar deurlopende wateruitdagings. Die DA se Gautengse voorsitter, Solly Msimanga, sê die minister van water...

August 26 gee sy hoof die trekpas
Post

August 26 gee sy hoof die trekpas

August 26 gee sy hoof die trekpas Die herrie is los in August 26, die kommersiële vertakking van die Namibiese weermag. Volgens wat berig word is sy besturende direkteur Salatiel Ntinda die trekpas gegee oor die 2,5 miljoen Namibiese dollar wat aan Penda Enterprises geleen is. Die het blykbaar ‘n kontrak gehad om die Ugandese...

Diens tog jul lenings, vra nuwe hoof van Ontwikkelingsbank
Post

Diens tog jul lenings, vra nuwe hoof van Ontwikkelingsbank

Diens tog jul lenings, vra nuwe hoof van Ontwikkelingsbank Die Ontwikkelingsbank van Namibië het ‘n verlies van 251,9 miljoen Namibiese dollar aangeteken vir die boekjaar wat in Maart 2023 geëindig het, maar die nuwe hoof uitvoerende beampte Dr. John Steytler is optimisties oor die toekoms. ‘n Groot probleem is lenings wat nie terugbetaal word nie,...

DA verwelkom Transnet hoof se bedanking
Post

DA verwelkom Transnet hoof se bedanking

DA verwelkom Transnet hoof se bedanking Die DA het die bedanking van die Portia Derby as die uitvoerende hoof van Transnet verwelkom. Die party het dit as die eerste groot stap beskryf om die lotgevalle van die sukkelende staatsonderneming om te draai en dit van die randjie van ineenstorting te red. Ghaleb Cachalia van die...

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank
Post

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank Transnet se uitvoerende hoof, Portia Derby, het onder die druk geswig en bedank. Dit volg op ‘n jaar waarin sakelui en later georganiseerde arbeid aangedring het op haar vertrek terwyl die staat se logistieke instelling gesukkel het onder haar beheer. Derby is in Januarie 2020 aangestel, volgens...

ReconAfrica spog met nuwe hoof – Kosmos 94.1
Post

ReconAfrica spog met nuwe hoof – Kosmos 94.1

ReconAfrica spog met nuwe hoof Die Kanadese olie- en gasreus ReconAfrica het Brian Reinsborough as president en uitvoerende hoof aangestel, effektief van 7 Augustus. Die maatskappy het onlangs sy omgewings-klaringsertifikaat van die kantoor van die omgewingskommissaris in die omgewingsministerie ontvang om ‘n bykomende 12 eksplorasie-putte tot onbeperkte dieptes in die Kavango-bekken te begin boor. Kosmos...

Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier – Kosmos 94.1
Post

Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier – Kosmos 94.1

Niger: Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier Die hoof van die presidensiële wag in Niger in Wes-Afrika, het op staatstelevisie aangekondig dat hy die land se nuwe leier is. Die presidensiële wag het Woensdag onder leiding van generaal Abdourahmane Tchiani, ‘n staatsgreep uitgevoer. Die verkose President Mohamed Bazoum is in aanhouding in...