Gees loop hoog in Debmarine Namibië Premierskap Die sokker-fokus is hierdie naweek op die Debmarine Namibië Premierskap, te midde van hernieude belangstelling en passie vir die plaaslike spel ná die Brave Warriors se geskiedkundige reis by Afcon 2023. Hul sukses in die Ivoorkus het plaaslike spanne begeester en geïnspireer om nuwe hoogtes te bereik wanneer...
Tag: hoog
Op-die-hoef-uitvoere steeds hoog – Kosmos 94.1
Op-die-hoef-uitvoere steeds hoog Die jongste syfers van die Lewendehawe en Lewendehawe-produkte Raad toon dat bees-uitvoere in November met 8,73 persent gestyg het, vergeleke met dieselfde periode in 2022. Amper 152 000 diere is uitgevoer na markte in Suid-Afrika, Angola, Zambië en Zimbabwe. Verslagtingsyfers by uitvoer-abattoirs vergeleke met 2022 het met net meer as 48 persent...
Okavangorivier hoog, maar nog nie op vloedvlak
Okavangorivier hoog, maar nog nie op vloedvlak Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens styg die Okavangorivier se vlakke steeds. Die watervlak by die Rundu hidrologiese stasie het sedert gister met 7cm tot 5,93 meter vanoggend toegeneem. Dit is hoër in vergelyking met die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die Kunenerivier se vloei by Ruacana is op 324,9...
Kentucky mik hoog in toerisme veldtog
Kentucky mik hoog in toerisme veldtog Die Lexington Convention and Visitors Bureau het ‘n dapper stap in hul jongste veldtog geneem: Hulle nooi ruimtewesens uit om Kentucky te besoek (die Amerikaanse deelstaat, nie die hoender nie). Die buro het met wetenskaplikes en geleerdes saamgespan om ‘n boodskap te stuur na die potensieel bewoonbare planete in...
Zambezi-, Kuneneriviere sak effe, maar is steeds hoog
Zambezi-, Kuneneriviere sak effe, maar is steeds hoog Die vlak van die Okavangorivier by Rundu het oornag met 10cm gestyg na 5,32 meter, sê die Namibië Hidrologiese Diens. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het effe teruggesak na 1,33 meter maar loop steeds heelwat hoër as dieselfde tyd verlede jaar. Die Benede Oranjerivier by Blouputs het...
Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog
Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog Hoewel inflasie in Desember op die relatief lae 5,3 persent gemeet is, styg voedselpryse steeds. Vis was 13,5 persent duurder terwyl suiwel en eiers met 13,2 persent gestyg het. Groente was 17,8 persent duurder met koffie en tee, sowel as vrugte wat elk met 14,4 persent...
Brandgevaar steeds hoog in dele van SA
Brandgevaar steeds hoog in dele van SA Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Kaapstad het ʼn waarskuwing uitgereik dat toestande vir veldbrande tot minstens môre sal voortduur. Die Groter Oudtshoorn en Kannalandgebied gaan gebuk onder warm tot baie warm temperature. Gekoppel met droë toestande en sterk wind kan dit aanleiding gee tot wegholveldbrande of bosbrande, of bestaande...
Goudprys bly hoog, toets weerstandvlakke
Goudprys bly hoog, toets weerstandvlakke Die goudprys is besig om hoër te druk en kritieke weerstand te toets, ondersteun deur dalende opbrengste en ‘n verswakkende Amerikaanse dollar. In die internasionale mark beweeg die prys rondom 2 019 Amerikaaanse dollar per ons. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Klopper, gesels oor wat...
Eskom erken sy skuld is onvolhoubaar hoog
Eskom erken sy skuld is onvolhoubaar hoog Eskom het erken sy skuld bly onvolhoubaar hoog. Dit het in die ses maande tot einde September vanjaar, vanaf 424 miljard Suid-Afrikaanse rand verlede jaar toegeneem tot 443 miljard rand. Om dit aan te spreek, het die ANC-regering hom daartoe verbind om 78 miljard-rand van die 254 miljard...
Let op die feestyd, baie mense sukkel , selfmoordrisiko is hoog
Let op die feestyd, baie mense sukkel , selfmoordrisiko is hoog Die feestyd kan vir baie mense moeilik wees. Alhoewel dit dikwels as ‘n vreugdevolle tyd van die jaar uitgebeeld word, kan dit ook ‘n tyd van stres, eensaamheid en hartseer wees, veral onder mense wat reeds met hul geestesgesondheid sukkel. Selfmoordsyfers kan gedurende die...