Tag: Hooggeregshof

Home Hooggeregshof
Trump vra dat hooggeregshof eers verhoor opskort
Post

Trump vra dat hooggeregshof eers verhoor opskort

Trump vra dat hooggeregshof eers verhoor opskort Oudpresident Donald Trump van Amerika het die land se hoogste hof gevra om ʼn Appèlhofbeslissing dat hy nie presidensiële immuniteit teen vervolging het nie, op te skort. ʼn Federale groot jurie het verlede jaar vier klagtes teen hom ingedien vir beweerde pogings om die uitslag van die 2020...

Hooggeregshof lyk geneig om vir Trump in Colorado-saak te beslis
Post

Hooggeregshof lyk geneig om vir Trump in Colorado-saak te beslis

Hooggeregshof lyk geneig om vir Trump in Colorado-saak te beslis Regters van die Amerikaanse hooggeregshof kom skepties voor oor ‘n geregtelike beslissing wat voormalige president Donald Trump van die stembrief in Colorado afgeskop het, omdat hy deelgeneem het aan ‘n opstand tydens die Capitol-aanval in 2021. Die nege regters het argumente aangehoor in Trump se...

EFF se tugstappe-saak in hooggeregshof
Post

EFF se tugstappe-saak in hooggeregshof

EFF se tugstappe-saak in hooggeregshof Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor vandag die EFF se aansaak aan om tugstappe teen ses van sy parlementslede, insluitend leier Julius Malema, tersyde te stel. Die lede is beskuldig van minagting van die Parlement nadat hulle verlede jaar die verhoog bestorm het tydens president Cyril Ramaphosa se staatsrede. Die lede sal...

Trump nader Federal hooggeregshof om Colorado-beslissing te appelleer
Post

Trump nader Federal hooggeregshof om Colorado-beslissing te appelleer

Trump nader Federal hooggeregshof om Colorado-beslissing te appelleer Voormalige president Donald Trump het die Amerikaanse hooggeregshof gevra om in te gryp nadat Colorado se hooggeregshof hom gediskwalifiseer het van die staat se Republikeinse stembrief weens sy betrokkenheid by die 6 Januarie opstand. Hy betwis die besluit van die hooggeregshof in Colorado op 19 Desember wat...

Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand
Post

Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand

Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand Israel se hooggeregshof het die omstrede geregtelike hervorming, wat verlede jaar landwye betogings teen die Netanyahu-regering ontketen het, van die hand gewys. Dit sou die mag van die hooggeregshof beperk het om wette wat hy as ongrondwetlik beskou het om te keer. Kritici sê...