Tag: hoogte

Home hoogte
Groei verlangsaam, maar beleggings skiet die hoogte in
Post

Groei verlangsaam, maar beleggings skiet die hoogte in

Groei verlangsaam, maar beleggings skiet die hoogte in Die grootte van die binnelandse ekonomie, soos gemeet aan nominale Bruto Binnelandse Produk, het verlede jaar met 22,3 miljard Namibiese dollar tot 227,8 miljard dollar gegroei. Die binnelandse ekonomie se groei het egter verlangsaam tot 4,2 persent verlede jaar, relatief tot ‘n groei van 5,3 persent in...

Drank-, tabak-inflasie skiet die hoogte in
Post

Drank-, tabak-inflasie skiet die hoogte in

Drank-, tabak-inflasie skiet die hoogte in Die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drankies het in Januarie ‘n toename van 7,4 persent geregistreer, in vergelyking met 6,5 persent in Januarie verlede jaar. Die styging was hoofsaaklik te wyte aan groot stygings in die pryse van sjampanje, wat op ‘n jaargrondslag van 0,7 persent tot 11,6 persent geklim...

Kaapstadse miljoenêr-bevolking ‘gaan hoogte inskiet’
Post

Kaapstadse miljoenêr-bevolking ‘gaan hoogte inskiet’

Kaapstadse miljoenêr-bevolking ‘gaan hoogte inskiet’ Henley and Partners se Brics-welvaartverslag voorspel ‘n toename van 85-persent in miljoenêrs wat binne die volgende dekade na Kaapstad sal stroom. Ongeveer 13-duisend-500 miljoenêrs woon reeds vanaf 2023 in die stad en eienskappe soos natuurlike skoonheid, openbare geriewe, ekonomiese vooruitgang en oplossings vir beurtkrag dra tot hierdie groei by. Die...

Braaibroodjie se prys skiet die hoogte in (maak dit saak?)
Post

Braaibroodjie se prys skiet die hoogte in (maak dit saak?)

Braaibroodjie se prys skiet die hoogte in (maak dit saak?) Suid-Afrikaanse ekonoom Johann Biermann het ‘n indeks geskep vir die koste van ‘n braaibroodjie wat witbrood, blatjang, cheddarkaas, tamatie, uie, peper en sout bevat. Met die indeks op 100 toe hy berekeninge op 1 Januarie 2017 begin het, is die prysindeks tans net bo 180....

China se olie-invoere uit Iran skiet die hoogte in
Post

China se olie-invoere uit Iran skiet die hoogte in

China se olie-invoere uit Iran skiet die hoogte in China se invoere van ru-olie uit Iran het rekordhoogtes bereik ondanks die bedreiging van verdere Amerikaanse sanksies. Bestaande sanksies is oor die kernprogram van Iran geïmplementeer, en Amerikaanse wetgewers probeer om verdere druk uit te oefen ná die 7 Oktober-aanvalle op Israel deur Hamas, wat deur Iran gesteun word,...

Aartappelpryse skiet die hoogte in
Post

Aartappelpryse skiet die hoogte in

Aartappelpryse skiet die hoogte in Die bekende Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, fokus in sy jongste verslag op aartappelpryse. Aartappelpryse het kwaai gestyg en die gemiddelde prys kan dalk voor die einde van die jaar 100 Suid-Afrikaanse rand en hoër per kilogram bereik. In Namibië kos ‘n sak van 1 kg aartappels tans...