Moordverdagte vat homself, slagoffer na hospitaal Die polisie in Windhoek het vroegdag met ‘n vreemde moordsaak te doen gekry toe huismoles ‘n ongewone wending geneem het. Woonstelbewoners in Ballotstraat naby die Maerua mall het die polisie gebel nadat hulle ‘n bakleiery en geslagsbaseerde geweld in ‘n ander woonstel gehoor het. Toe die polisie opdaag is...
Tag: hospitaal
Graeme Pollock in hospitaal na beroerte
Graeme Pollock in hospitaal na beroerte Krieket: Die legendariese Suid-Afrikaanse kolwer, Graeme Pollock, is in die hospitaal nadat hy tien dae gelede ‘n beroerte gehad het. ‘n Vriend van Pollock en ʼn ou spanmaat, Spook Hanley, het aan Netwerk24 gesê die 80-jarige is stabiel maar sal waarskynlik nie binnekort uit die hospitaal ontslaan word nie....
Gaan hospitaal toe as jy dink jy het malaria!
Gaan hospitaal toe as jy dink jy het malaria! Mense in die Oshikoto-streek kla oor muskiete en vra hoekom die malaria-veldtog gestaak is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr. Richard Kamwi, voormalige minister van gesondheid en Namibiese verteenwoordiger in die Eliminate Malaria-veldtog, wat sê die toename in malariagevalle kan verwag word. Hy sê Namibiërs...
Joernaliste beseer in Israelse lugaanval op hospitaal
Joernaliste beseer in Israelse lugaanval op hospitaal Sewe joernaliste, insluitend ‘n vryskutter wat vir die BBC werk, is beseer in ‘n Israelse lugaanval in die binnehof van ‘n hospitaal in Gasa. Volgens die BBC is vier lede van die Islamitiese Jihad-militante groep in die aanval dood. Die Israelse weermag sê hulle het op ‘n IJ-bevelsentrum...
Rebebe is in die hospitaal
Rebebe is in die hospitaal Die vermeende Opuwo-bankrower Nico Rebebe is blykbaar by sy meisie se huis op Opuwo gearresteer. Die polisie het hom Donderdagoggend vasgetrek. Die streeksbevelvoerder van Kunene kommissaris James Nderura het aan plaaslike media bevestig ‘n lid van die publiek het die polisie laat weet en die huis is deur die mag...
Irriterende hospitaal alarms veroorsaak honderde sterftes per jaar.
Irriterende hospitaal alarms veroorsaak honderde sterftes per jaar. Terwyl hulle belangrike inligting oor pasiëntveiligheid oordra, kan gesondheidswerkers elke skof aan tot 1 000 alarms blootgestel word. ‘n Studie het egter bevind dat slegs 15% van alle alarms in die kritiekesorgeenheid-omgewing klinies relevant was. Die hoë aantal vals alarms kan lei tot ‘alarm moegheid’, wat veroorsaak...
Een vrou dood, een in hospitaal, na talle aanrandingsake teruggetrek is
Een vrou dood, een in hospitaal, na talle aanrandingsake teruggetrek is ‘n Swakopmund-vrou lê in die hospitaal met steekwonde regoor haar lyf en ‘n ander, van Okombahe, is in die lykshuis. Beide vroue is vermoedelik aangeval deur hulle kêrels en beide vroue het reeds talle klagte van aanranding by die polisie gemaak net om die...
Bibi se soldate voer operasie in hospitaal uit
Bibi se soldate voer operasie in hospitaal uit Israelse spesiale magte het ‘n aanval uitgevoer op die Nasser-hospitaal in Gaza, die grootste werkende hospitaal in die enklawe. Dit volg nadat hulle dit vir dae afgesper het. Israel se weermag het verskeie verdagtes in hegtenis geneem. Dokters Sonder Grense sê ‘n onbekende aantal mense is dood...
Vermomde Isreali-vegters vermoor militante in hospitaal
Vermomde Isreali-vegters vermoor militante in hospitaal Israeliese vegters, vermom as mediese werkers en Moslemvroue, het by ‘n hospitaal in die besette Wesoewer ingebars en drie Palestynse militante vermoor, waarvan een verlam in die bed gelê het. Die Israeliese weermag sê dit was ‘n gesamentlike operasie deur die weermag, Shin Bet-veiligheidsdiens en grenspolisie in die Ibn...
26 land in hospitaal oor gedroogde vleis
26 land in hospitaal oor gedroogde vleis Ses-en-twintig inwoners van Saamstaan in Otavi is in die hospitaal opgeneem nadat hulle vleis geëet het wat op die straat gekoop is. Drie mans het na bewering gedroogde vleis verkoop, wat volgens hulle van ‘n sebra afkomstig was. Mense wat die vleis geëet het, het naar begin voel...