Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou? Potensiële gegradueerdes van die Universiteit van Namibië wat agterstallige skuld het, kan tans nie hul kwalifikasie sertifikate of akademiese transkripsies bekom nie. Dit veroorsaak kommer onder studente wat hierdie maand moet gradueer, aangesien hulle toekomsvooruitsigte volgens hulle belemmer word. Jeugaktiviste het probeer om die universiteit...
Tag: hou
Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal
Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal Die Universiteit van Namibië wat die kwalifikasiesertifikate en akademiese transkripsies van studente wat nog geld skuld weerhou, is weer in die nuus. Die geraakte studente eis die universiteit se ingryping en dreig om die komende gradeplegtigheid te boikot as daar nie aan hul eise voldoen word...
Verhogings vir SA se staatsamptenare hou nie by stygings nie
Verhogings vir SA se staatsamptenare hou nie by stygings nie Die Vereniging van Staatsamptenare sê die onlangse verhogings in brandstof- en kragpryse sal finansiële probleme vir staatsamptenare en alle Suid-Afrikaners verdiep. Die VSA kritiseer die regering se salarisverhoging van 4,7-persent vir staatsamptenare en sê dit sal nie help met die stygende lewenskoste nie. Hulle eis...
Droogtehulp hou konsert vir fondsinsameling
Droogtehulp hou konsert vir fondsinsameling Namibië Boere Droogtehulp se geld is op en boere, wat veral nou gebuk gaan onder erge droogte, kan nie bygestaan word nie. Meer as 200 000 Namibiese dollars is reeds bestee. Henriette le Grange van die organisasie sê hulle werk dringend aan fondsinsameling en die Country-groep West van Suid Afrika...
Monetêre Beleidskomitee hou terugkoopkoers op 8,25%
Monetêre Beleidskomitee hou terugkoopkoers op 8,25% Die Monetêre Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank het eenparig besluit die terugkoopkoers bly onveranderd op 8,25-persent, wat die prima-uitleenkoers bestendig hou op 11,75-persent. Reserwebank-president Lesetja Kganyago noem volgehoue globale inflasiedruk, met inflasie naby die bank se boonste teikenvlak teen 5,6-persent in Februarie. Kganyago sê ekonomiese groeivooruitsigte bly gematig weens...
Hou styf duim vas vir voorspelling…
Hou styf duim vas vir voorspelling… Met die land se damme wat baie leeg is, kan Namibiërs dankie sê vir elke bietjie reën wat val. Die nuutste weervooruitsigte lyk belowend vir reën. Plaaslike weerkenner Richard Nashikaku het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê sekere dele van die land kan reën verwag. Die Hardap streek...
Droogtehulp hou dringende fondsinsameling – Kosmos 94.1
Droogtehulp hou dringende fondsinsameling Namibië Boere Droogtehulp se geld is op en boere, wat veral nou gebuk gaan onder erge droogte, kan nie bygestaan word nie. Meer as 200 000 Namibiese dollar is reeds bestee. Henriette le Grange van die organisasie sê hulle werk dringend aan fondsinsamelings. Die Country groep West van Suid Afrika sal...
Farrel hou Ierland onveranderd teen Skotland
Farrel hou Ierland onveranderd teen Skotland Rugby: Ierland se hoofafrigter, Andy Farrell, het ‘n onveranderde span aangewys vir môre se beslissende Sesnasies-wedstryd teen Skotland in Dublin. Terwyl verlede naweek se nederlaag teen Engeland Ierland se droom beëindig het om die eerste span te word wat opeenvolgende Grand Slams wen, sal hulle die Sesnasies-reekstitel behou deur...
Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars!
Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars! Die Namibië Openbare Passasiersvervoervereniging is bekommerd oor die toename in voorvalle waar taxi-bestuurders en hul passasiers beroof word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Nathan Africa, die vereniging se sekretaris-generaal, wat sê dat hulle met Nampol saamwerk om taxibestuurders veilig te hou op die paaie. Hy vra egter die eienaars...
Chinese maatskappy hou Tsumeb smelter se baas, werkers
Chinese maatskappy hou Tsumeb smelter se baas, werkers Die Chinese mynreus, Sinomine Resource Group, het hom daartoe verbind om besturende direkteur Zebra Kasete en alle personeel by die Tsumeb-smelter te behou. ‘n Filiaal van die groep finaliseer tans die verkryging van die Dundee Precious Metals Tsumeb Smelter vir 930 miljoen Namibiese dollar in ‘n kontanttransaksie....