Moratorium op hout-oes ‘n sukses Die moratorium wat in 2018 op die oes, vervoer, bemarking en uitvoer van hout ingestel is, het gelei tot ‘n groot vermindering in ontbossing en onwettige hout-oes bedrywighede. Volgens Teofilus Nghitila, die uitvoerende direkteur van die omgewingsministerie, is monitering- en inspeksie-aktiwiteite van woude ook verskerp om onwettige bedrywighede te voorkom....
November 18, 2024