Nog 11 Gugulethu-gesinne kry huise Die Stad Kaapstad het nog elf Breaking New Ground-huise aan kwalifiserende begunstigdes in die Gugulethu-behuisingsprojek oorhandig. Die voltooide projek sal 1 004 huise beskikbaar stel aan bevoordeeldes en hulle gesinne. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê die stad doen alles in sy vermoë om behuisingsgeleenthede vir die armes...
Tag: huise
Huise van Sean ‘Diddy’ Combs deursoek
Huise van Sean ‘Diddy’ Combs deursoek Die Amerikaanse Departement van Binnelandse Veiligheid het ‘n klopjag op huise van die musikant en vervaardiger Sean ‘Diddy’ Combs in Los Angeles, Miami en New York uitgevoer. Dit hou volgens berigte verband met ‘n voortdurende mense- en sekshandel-ondersoek. Combs het in November geskik in ‘n saak waarin ‘n gewese...
Kunene-streeksraad bou huise (dis verkiesingsjaar)
Kunene-streeksraad bou huise (dis verkiesingsjaar) Dis verkiesingsjaar en die regering werk reeds ‘n geruime tyd hard om aan eise deur inwoners te voldoen. By die Kunene-streeksraad is daar vordering gemaak met behuising vir lae-inkomsteverdieners by Okanguati, Sesfontein en Fransfontein. Die huise is gebou onder die Kunene-streeksraad se gedesentraliseerde saambou-program, wat ultra- en lae-inkomste verdieners teiken....
Ouers drink, sluit peuters in huise toe sonder kos
Ouers drink, sluit peuters in huise toe sonder kos Aktiviste teen geslagsgeweld meld toenemend gevalle aan van peuters wat toegesluit word in sinkhuise in informele nedersettings terwyl ouers uitgaan om te drink. Die afgelope twee dae is drie afsonderlike gevalle aangemeld en die kinders is almal erg ondervoed met twee wat reeds aan kwashiorkor ly....
Hage oorhandig huise aan die kus
Hage oorhandig huise aan die kus President Hage Geingob is aan die kus. Geen aankondiging is deur die Presidensie gemaak nie maar, volgens Linda Mupupa, woordvoerder van die Swakopmund-munisipaliteit, is Geingob daar om huise te oorhandig. Mupupa sê 89 begunstigdes sal vandag nuwe huise ontvang. Post navigation Source link
50 000 huise in Windhoek kry dalk sonkrag
50 000 huise in Windhoek kry dalk sonkrag Die Munisipale Raad van Windhoek bied sy maandelikse gewone vergadering aan. Joseph Uapingene, burgemeester van Windhoek, het inwoners van die stad gevra om water spaarsamig te gebruik. Hy het ook verklaar dat die ampsdraerverkiesing môre sal plaasvind en dat die Afrika-ontwikkelingsbank 485 000 Amerikaanse dollar, oftewel sowat...
Gee geld, ‘dan bou ons genoeg huise’
Gee geld, ‘dan bou ons genoeg huise’ Die stedelike- en landelike ontwikkeling-ministerie het vroeër gesê hulle het ‘n agterstand van 30 000 huise wat gebou moet word. ‘n Totaal van 5 000 huise moet jaarliks gebou word vir die regering om die teikens van die Harambee-plan te bereik. In die 2020/21 finansiële jaar is daar...
SA huise ‘onveiligste plekke vir kinders’
SA huise ‘onveiligste plekke vir kinders’ Suid-Afrikaanse huise word beskou as die onveiligste plekke vir kinders. Volgens ‘n dialoog wat die Nelson Mandela-kinderfonds aangebied het by die Johannesburgse Effektebeurs oor kindermishandeling in Suid-Afrika, het meer as 40 persent van kinders seksuele, fisieke of emosionele mishandeling en verwaarlosing tuis ondervind. Die bedryfshoof van die organisasie, Linda...
Wetsontwerp wil keer dat banke mense se huise afvat
Wetsontwerp wil keer dat banke mense se huise afvat Justisie-minister Yvonne Dausab sê dit is die regering se doel om leners waar moontlik in hul huise te hou, om die terugneming van primêre wonings deur banke die laaste uitweg te maak. Sy het in die Nasionale Vergadering gesê dit is in ooreenstemming met die internasionale...
Waterfront-ontwikkeling lewer eerste 35 huise
Waterfront-ontwikkeling lewer eerste 35 huise Die Windhoek Waterfront-ontwikkeling het tot dusver 35 losstaande huise gebou, waarvan 14 tans leeg staan, met die doel om Namibië se gebrek aan bekostigbare behuising te verlig. Die projek beoog om 250 huise in fase een en twee te bou, en 60 huise in fase drie, wat na verwagting teen...