Tag: hulde

Home hulde
Masisi bring hulde aan Geingob
Post

Masisi bring hulde aan Geingob

Masisi bring hulde aan Geingob Botswana hou tans ‘n gedenkdiens vir wyle Hage Geingob. President Nangolo Mbumba is ook by die diens as eregas. Botswana se president, Mogweetsi Masisi het so hulde aan Geingob gebring. Post navigation Previous Next Source link

Voormalige eerste dame bring hulde aan Hage Geingob
Post

Voormalige eerste dame bring hulde aan Hage Geingob

Voormalige eerste dame bring hulde aan Hage Geingob Namibië se voormalige eerste dame, Monica Geingos, het in ‘n roerende toespraak hulde gebring aan haar ontslape eggenoot, president Hage Geingob. Sy het by die roudiens in die Onafhanklikheid-stadion in die hoofstad gepraat. Geingos sê in rou vir die ontslape president, het die land alles geword wat...

Oudste Geingob-seun bring hulde aan vader
Post

Oudste Geingob-seun bring hulde aan vader

Oudste Geingob-seun bring hulde aan vader Wyle president Hage Geingob se eersgebore seun, Mangaliso Toure Fernandez Geingob, het sy pa se nagedagtenis tydens die gedenkdiens by die Onafhanklikheid-stadion geëer. Mangaliso, wat in Amerika woon, het sy vader se onbaatsugtigheid geprys en optimisme uitgespreek oor Namibië se toekoms. Hy glo sy pa se gees sal onder...

Namibië Landbou-unie bring hulde aan Geingob
Post

Namibië Landbou-unie bring hulde aan Geingob

Namibië Landbou-unie bring hulde aan Geingob Wyle president Hage Geingob het beplan om as boer af te tree ná sy ampstermyn as president. Die landbou-ministerie het ‘n gedenkdiens in Rietfontein gereël vir alle boere en instansies wat met landbou verband hou. Kommunale, hervestigde en kommersiële boere het die diens bywoon, asook verteenwoordigers van vele ander...

Monica bring intiem hulde aan Hage
Post

Monica bring intiem hulde aan Hage

Monica bring intiem hulde aan Hage Die voormalige presidentsvrou Monica Geingos het op haar privaat X-rekening ‘n roerende en intieme foto van haar en die ontslape Hage Geingob gedeel. Die twee het op Valentynsdag in 2015 getrou. Sy sê eenvoudig sy het steeds geen woorde nie en sê ‘rus in mag Hage, groot seun’. Dit...

Mode-invloedrykes bring hulde aan Britse Vogue se Enninful
Post

Mode-invloedrykes bring hulde aan Britse Vogue se Enninful

Mode-invloedrykes bring hulde aan Britse Vogue se Enninful Mense soos Oprah Winfrey, Victoria Beckham, Cindy Crawford, Naomi Campbell en Serena Williams is onder 40 vroue wat verskyn op die Britse Vogue se jongste voorblad. Die voorblad is ter viering van die tydskrif se uittredende redakteur, Edward Enninful. Hy het geskiedenis gemaak as die eerste man...

Masisi bring hulde aan Geingob
Post

Masisi bring hulde aan Geingob

Masisi bring hulde aan Geingob Botswana se president, Mokgweetsi Masisi, is die eerste staatshoof wat in die land aangekom het na die nuus van die afsterwe van president Hage Geingob. Masisi is op ‘n kort besoek aan Namibië om met president Nangolo Mbumba te vergader, waarna die twee presidente voormalige eerste dame Monica Geingos by...

Nog hulde vir Geingob uit Suid-Afrika
Post

Nog hulde vir Geingob uit Suid-Afrika

Nog hulde vir Geingob uit Suid-Afrika Die leier van die United Independent Movement in die buurland, Neil de Beer, sê die Namibiese president Hage Geingob was ‘n ware leier van die vasteland en die mense van Namibië. Geingob is Sondag in die ouderdom van 82 oorlede in die Lady Pohamba-hospitaal in die hoofstad. De Beer...

Zac Efron bring hulde aan Matthew Perry
Post

Zac Efron bring hulde aan Matthew Perry

Zac Efron bring hulde aan Matthew Perry Zac Efron, die Amerikaanse akteur wat bekendheid gewerf het vir sy hoofrol as Troy Bolton in die High School Musical-trilogie en ook die musiekrolprent Hairspray en die komediefilm 17 Again, het ‘n ster op die Hollywood Walk of Fame ontvang. Hy het tydens sy toespraak hulde gebring aan...

OYO-dansers bring hulde aan Picasso
Post

OYO-dansers bring hulde aan Picasso

OYO-dansers bring hulde aan Picasso Die OYO-dansers bring hulde aan die werk van Picasso in ‘n splinternuwe dansstuk geïnspireer deur werke soos ‘La vie’ en ‘Guernica’, in samewerking met die Ambassade van Spanje. Daar sal net een vertoning wees by die Nasionale Teater van Namibië op 19 Oktober. Toegang is gratis maar die publiek moet...