Huldeblyke stroom in vir Geingob President Hage Geingob se afsterwe het die nuus regoor die wêreld gehaal en huldeblyke stroom in, veral op sosiale media. Geingob, 82, is vroeg vanoggend in die hoofstad oorlede kort na hy van die VSA teruggekeer het waar hy behandeling vir kanker ontvang het. Plaaslik is die reaksie onpartydig en...
December 26, 2024
Tag: Huldeblyke
Home
Huldeblyke
Post
October 28, 2023October 28, 2023Uncategorized
Huldeblyke vir Epupa se ‘Oom Koos’
Huldeblyke vir Epupa se ‘Oom Koos’ Huldeblyke stroom in vir Koos Verwey, die eienaar van Epupa Lodge and Campsite. Verwey is Vrydag oorlede. Hy het vroeg in Oktober van die dek by die lodge afgeval en ernstige beserings opgedoen. Hy is na Windhoek oorgeplaas en het verskeie operasies ondergaan. Daar was op ‘n stadium ook...
Post
August 16, 2023August 16, 2023Uncategorized
Huldeblyke stroom in vir ballet-legende – Kosmos 94.1
Huldeblyke stroom in vir ballet-legende Die Kunstekaap-teater het hulde gebring aan die afgetrede balletdanser, Johaar Mosaval. Die 95-jarige legende het vanoggend gesterf. Kunstekaap se woordvoerder, Marlene le Roux, sê Mosaval het welbekend geword as hoofdanser by Engeland se Royal Ballet. Hy was ook een van die eerste mense van kleur wat in die 1960’s groot...