Tag: hulle

Home hulle
Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer
Post

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer Swapo se jeugliga het ‘n verklaring uitgereik waarin die Europese Unie-diplomate van Duitsland, Finland, Frankryk, Spanje en Portugal veroordeel word, en gevra word dat hulle uit Namibië geskors word. Dit is in reaksie op ‘n ontmoeting tussen EU-diplomate en die leier van die Independent Patriots for...

Ondersoek ingestel na Beijing-wedloop… het hulle gekonkel?
Post

Ondersoek ingestel na Beijing-wedloop… het hulle gekonkel?

Ondersoek ingestel na Beijing-wedloop… het hulle gekonkel? Die organiseerders van Sondag se Beijing-halfmarathon ondersoek bewerings dat drie ander atlete met opset ‘n plaaslike gunsteling toegelaat het om te wen. He Jie is as wenner aangewys, maar ‘n video op sosiale media wys hoe Robert Keter and Willy Mnangat van Kenia en Dejen Hailu van Ethiopia...

Air Namibia-werkers wend hulle aan die hof
Post

Air Namibia-werkers wend hulle aan die hof

Air Namibia-werkers wend hulle aan die hof Oud-Air Namibia werknemers sukkel steeds na drie j aar om hulle finale uitbetalings te kry na die maatskappy in 2021 gelikwideer was. Die groep, wat Sondag drie jaar gelede hulle laaste werksdag gehad het, nader die hof die week om die likwideerders te dwing om hulle uit te...

Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek
Post

Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek

Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek Die Oshana-polisie se streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, sê Paasnaweek was relatief stil. Daar is verkeersboetes van 161 000 Namibiese dollar uitgereik en daar was ook voorvalle van dronkbestuur. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Post navigation Source link

Blou Bulle-baas sê hulle is reg vir Leinster
Post

Blou Bulle-baas sê hulle is reg vir Leinster

Blou Bulle-baas sê hulle is reg vir Leinster Rugby: Die Bulle is vanaand die eerste Suid-Afrikaanse span in aksie in die naweek se Verenigde Rugbykampioenskap, wanneer hulle Leinster om half-tien in Ierland pak. Môre verwelkom die Haaie die Skotse span Edinburgh in Durban, terwyl die Leeus in Wallis teen die Ospreys speel. Dan ontvang die...

Angolese kinders op straat – almal was nou hulle hande
Post

Angolese kinders op straat – almal was nou hulle hande

Angolese kinders op straat – almal was nou hulle hande Dit wil voorkom asof Namibiese owerhede hulle hande was in verband met die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op straat in die hoofstad verkoop. Die prokureur Kadhila Amoomo het amok oor die kwessie gemaak en die ministerie van internasionale betrekkinge...

Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir geestesgesondheidsbehandeling verwys, maar duisende gooi handdoek in omdat hulle voel dit werk nie
Post

Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir geestesgesondheidsbehandeling verwys, maar duisende gooi handdoek in omdat hulle voel dit werk nie

Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir geestesgesondheidsbehandeling verwys, maar duisende gooi handdoek in omdat hulle voel dit werk nie Kenners waarsku dat honderde duisende wegbeweeg van geestesgesondheid ‘praat terapie’ omdat hulle in baie gevalle glo dat dit nie werk nie. Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir die behandeling verwys,...

Super Kings begin hulle Premierliga-verdediging
Post

Super Kings begin hulle Premierliga-verdediging

Super Kings begin hulle Premierliga-verdediging Die Chennai Super Kings begin die verdediging van hul Indiese Premierliga-titel met ‘n nuwe kaptein nadat die Indiese veteraanspeler, MS Dhoni, die leierskap oorhandig het aan sy landgenoot Ruturaj Gaikwad. Dhoni was sedert 2008 CSK se kaptein, behalwe vir ‘n kort tydperk in 2022, toe Ravindra Jadeja vir agt wedstryde...

Post

As jou troeteldiere kon praat, wat sou hulle sê?

Dit klink soos die storielyn van ‘n nuwe Disney-rolprent, maar kenners voorspel KI sal mense toelaat om met huishoudelike troeteldiere, en selfs wilde diere, te kommunikeer. Navorsers regoor die wêreld gebruik ‘digitale bio-akoestieks’ of te wel klein, draagbare, digitale opnemers om die geluide en gedrag van diere vas te vang wat te sag of genuanseerd...