Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake Klein besighede kan baat vind by basiese menslike hulpbron-praktyke soos duidelike posbeskrywings, billike vergoeding en voordele, en geleenthede vir groei. Dit bevorder ‘n positiewe werksomgewing wat talent lok en sakesukses aanwakker. Belegging in menslike hulpbronne kan na ‘n uitgawe lyk, maar dit is ‘n belegging in die...
Tag: hulpbronne
SAPD het beter hulpbronne sedert ’21-onluste
SAPD het beter hulpbronne sedert ’21-onluste Die nasionale Polisiekommissaris in Suid-Afrika, Fannie Masemola, sê daar was ‘n aansienlike verbetering in polisiehulpbronne sedert die burgerlike onrus in Julie 2021. Hy het reageer op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verslag oor die geweld en plundering, hoofsaaklik in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê om kritieke vakatures...
Ruto sê Afrika het al die nodige hulpbronne om wêreldleier te wees – Kosmos 94.1
Klimaat: Ruto sê Afrika het al die nodige hulpbronne om wêreldleier te wees Die Afrika Klimaatberaad is tans aan die gang in Nairobi, Kenia, opsoek na oplossings, billike klimaatsbefondsing en volhoubare goeie-geleenthede. Die Keniaanse president William Ruto is van mening dat klimaatsverandering kollektiewe uitdaging is wat almal raak. Maar, hy voeg by dat Afrika van...
Namibiërs moet baat by natuurlike hulpbronne – Ally Angula – Kosmos 94.1
Namibiërs moet baat by natuurlike hulpbronne – Ally Angula Die stigter en besturende direkteur van die Leap Group of Companies, Ally Angula, het haar mening gedeel oor die aantal mynbou-aktiwiteite wat tans in Namibië plaasvind. Sy het in die suide van die land gereis in die omgewing van Rosh Pinah en die voormalige Sperrgebiet. Angula,...
Goeie inkomste vir Kavango Oos van natuurlike hulpbronne – Kosmos 94.1
Goeie inkomste vir Kavango Oos van natuurlike hulpbronne Natuurlike hulpbronne en wild bied goeie ekonomiese voordele aan mense van die Kavango Oos-streek. Volgens die goewerneur Bonifatius Wakudumo is daar in die afgelope jaar 2 miljoen Namibiese dollar in jagkwotas verdien met 1,8 miljoen dollar wat uit toerisme-aktiwiteite ingewin is. Wakudumo sê verder alle konsessie-kwotas tot...