Dood van hulpwerkers… Israel steek iets weg… Die voormalige Israeliese onderhandelaar met die Palestyne, Daniel Levy, sê daar ontbreek besonderhede oor die bevindinge van Israel se weermag se ondersoek na die dood van die sewe hulpwerkers van World Central Kitchen. Levy sê die beeldmateriaal is geredigeer. Hy het met Sky News gepraat. Post navigation Source...
Tag: hulpwerkers
Israel het hulpwerkers aspris geteiken
Israel het hulpwerkers aspris geteiken Die stigter van World Central Kitchen, José Andrés, beskuldig Israelse magte in Gaza daarvan dat hulle sy hulpwerkers stelselmatig, voertuig vir voertuig, teiken. Sewe van sy werkers is dood in ‘n Israelse lugaanval in Gaza terwyl hulle ‘n pakhuis in Deir al-Balah verlaat het waar hulle voedselhulp afgelaai het. Drie...
Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit
Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit Die dood van sewe hulpverlenings-werkers wat Maandag in lugaanvalle in Gaza dood is, word deur Israel se naaste bondgenote veroordeel. Amerikaanse president, Joe Biden, het gesê die sterftes is tragies en Israel doen nie genoeg om burgerlikes te beskerm nie. Britse eerste minister, Rishi Sunak, het aan...
196 hulpwerkers tot dusver in Gaza dood
196 hulpwerkers tot dusver in Gaza dood Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het die dood van sewe humanitêre hulpwerkers in Gaza veroordeel. Die sewe slagoffers, wat vir World Central Kitchen gewerk het, is dood toe hul konvooi vanuit die lug deur ‘n Israelse hommeltuig aangeval is. Drie van die vermoorde hulpwerkers was...
Amerika vra ondersoek na dood van 7 hulpwerkers in Gaza
Amerika vra ondersoek na dood van 7 hulpwerkers in Gaza Die VSA doen ‘n beroep op ‘n vinnige en onpartydige ondersoek na die dood van sewe personeellede van World Central Kitchen in Gaza in ‘n Israelse lugaanval. Die hulpwerkers is dood toe hulle ‘n pakhuis in Deir al-Balah verlaat het waar hulle voedselhulp afgelaai het....
VK soek verduideliking van Israel oor hulpwerkers se dood
VK soek verduideliking van Israel oor hulpwerkers se dood Die Britse minister van buitelandse sake, David Cameron, sê die Verenigde Koninkryk het Israel versoek om ‘n volledige verduideliking te verskaf oor ‘n lugaanval waarin hulpwerkers dood is. Die Amerika-gebaseerde World Central Kitchen-liefdadigheidsorganisasie sê die aanval het sewe van sy werkers, wat besig was om kos...
22 hulpwerkers in Sudan vermoor – Kosmos 94.1
VN: 22 hulpwerkers in Sudan vermoor Die Verenigde Nasies het bekendgemaak dat minstens 22 hulpwerkers vanjaar in Suid-Sudan vermoor is. Suid-Sudan is bo-aan die lys van die gevaarlikste lande vir hulpwerkers. Sedert die begin van die jaar was daar 40 aanvalle op hulpverleners in dié land en 36 mense is ook beseer. Die VN se...