SA Weermag ontken soldate het hulself oorgegee Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het berigte ten sterkste verwerp dat twee van sy soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, hulleself aan die M23-rebelle sou oorgegee het. Die weermag-ontplooiing is deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se sending. Volgens die National Security News is die soldate...
December 16, 2024