Tag: humanitêre

Home humanitêre
Skip met humanitêre hulp vir Gaza vertrek uit Ciprus
Post

Skip met humanitêre hulp vir Gaza vertrek uit Ciprus

Skip met humanitêre hulp vir Gaza vertrek uit Ciprus ’n Skip met 200 ton humanitêre hulp vir die Palestyne in die oorloggeteisterde Gaza het uit Ciprus vertrek. Die sleepboot en barg het vanoggend vertrek. Dit is die eerste besending wat langs ‘n maritieme korridor vanaf Ciprus gestuur word, en is bedoel vir die desperate Palestynse...

Humanitêre hulp, skietstilstand in Gaza – Defend our Democracy
Post

Humanitêre hulp, skietstilstand in Gaza – Defend our Democracy

Humanitêre hulp, skietstilstand in Gaza – Defend our Democracy Die Defend our Democracy-groep sê hulle steun die oproep van honderd-duisende gewone mense oral in die wêreld vir ‘n onmiddellike einde aan die Israeliese aanvalle in Gaza. Hulle eis dat humanitêre hulp, voedsel, water, medisyne en brandstof dadelik in die Gaza-strook toegelaat word, en op die...

Humanitêre korridor moet in Gaza gestig word
Post

Humanitêre korridor moet in Gaza gestig word

Humanitêre korridor moet in Gaza gestig word Die Wêreldgesondheidsorganisasie doen ‘n beroep vir die onmiddellike instelling van ‘n humanitêre korridor in die Gaza-strook te midde van die voortgesette konflik tussen Israel en Palestina. Dit is om onbelemmerde deurgang van gesondheids- en humanitêre voorrade, asook personeel en die ontruiming van pasiënte en gewondes, toe te laat....

Geen, maar geen humanitêre hulp aan Gaza, sê Israel
Post

Geen, maar geen humanitêre hulp aan Gaza, sê Israel

Geen, maar geen humanitêre hulp aan Gaza, sê Israel Die Israelse regering is beslis dat hy geen noodsaaklike hulpbronne of humanitêre hulp aan die Gaza-strook gaan toelaat voor Hamas nie sy burgers wat gevange geneem is, vrylaat nie. Die minister van Energie, Israel Katz, sê geen elektriese skakelaar sal aangeskakel word nie, geen waterkraan sal...