An ex-FBI informant has been charged with making false statements about an alleged bribery scheme involving a Ukrainian company, President Joe Biden and his son Hunter. Alexander Smirnov, 43, is accused of lying about the Bidens accepting payments from energy firm Burisma. The Justice Department said Mr Smirnov gave false statements to the FBI because...
Tag: Hunter
Hunter Biden staan tereg op 9 klagte
Hunter Biden staan tereg op 9 klagte Die Amerikaanse departement van justisie het nuwe kriminele klagte teen die Amerikaanse president Joe Biden se seun, Hunter, aanhangig gemaak en hom daarvan beskuldig dat hy versuim het om 1,4 miljoen Amerikaanse dollar aan belasting te betaal terwyl hy miljoene dollar aan ‘n weelderige leefstyl bestee het. Die...
Hunter Biden formeel aangekla – Kosmos 94.1
Hunter Biden formeel aangekla Die Amerikaanse president Joe Biden se seun Hunter Biden is krimineel aangekla dat hy ‘n wapenhandelaar bedrieg het deur ‘n vuurwapen aan hom te verkoop, in die eerste vervolging ooit van ‘n sittende president se kind. Hunter Biden is aangekla van drie kriminele kwessies wat verband hou met die feit dat...
Hunter Biden to be indicted on gun charge
The special counsel investigating Hunter Biden plans to indict the US president’s 53-year-old son on a gun charge by the end of the month. It follows the collapse of a plea deal between the Justice Department and Hunter Biden’s lawyers in July. Ira Spitzer reports. The post Hunter Biden to be indicted on gun charge...
Hunter Biden sal teen einde September aangekla word – Kosmos 94.1
Hunter Biden sal teen einde September aangekla word Amerikaanse federale staatsaanklaers het in die hof aangedui hulle gaan voor die einde van die maand ‘n saak teen president Joe Biden se seun, Hunter Biden, aanhangig maak. Hy het voorheen ‘n pleitooreenkoms bereik om aanklagte oor belasting en die besit van ‘n vuurwapen te skik en vervolging te vermy indien hy...
Hunter Biden kry ook spesiale regsman – Kosmos 94.1
Hunter Biden kry ook spesiale regsman Die Amerikaanse prokureur David Weiss is aangestel as spesiale regsman in die voortgesette ondersoek na die Amerikaanse president se seun Hunter Biden. Die prokureur-generaal Merrick Garland het sy aanstelling bevestig. Weiss sal verantwoordelik wees vir die ondersoek sowel as vir enige ander sake wat uit daardie ondersoek voortspruit. Die...