Tag: hupstoot

Home hupstoot
Passasierskepe gee reuse hupstoot aan kus-ekonomie
Post

Passasierskepe gee reuse hupstoot aan kus-ekonomie

Passasierskepe gee reuse hupstoot aan kus-ekonomie Die luukse passasierskip Viking Neptune het Saterdag by Walvisbaai vasgemeer as deel van sy wêreldtoer. Sondag het die Queen Victoria aangekom en vandag is dit die beurt van die Queen Mary 2. Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle is opgewonde oor...

Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme
Post

Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme

Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme Namibië maak dit makliker vir buitelanders om die land te besoek deur visums by aankoms aan te bied vir burgers van sowat 60 lande. Dit gee ‘n groot hupstoot aan toerisme, met erkenning van die ekonomiese belangrikheid daarvan. Die visums kan by verskeie grensposte verkry word. Kosmos 94.1 Nuus...

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot
Post

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot Ouer atlete het dalk binnekort baie om na uit te sien. Suid-Afrika se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê daar is ‘n dringende behoefte om erkenning te gee aan die ‘’goue spele’’ op die land se sportkalender, veral vir ouer persone. Deelnemers is ontevrede met die spele se...

Recon kry teoretiese hupstoot – Kosmos 94.1
Post

Recon kry teoretiese hupstoot – Kosmos 94.1

Recon kry teoretiese hupstoot ReconAfrica het ‘n reuse-teoretiese hupstoot gekry met ‘n onafhanklike verslag deur Netherlands Sewell and Associates wat daarop dui dat daar 3,4 miljard vate olie in die Kavango-bekken kan wees. Volgens die verslag het integrasie van alle ondergrondse data en nuwe geochemiese ontledings gelei tot ‘n toename in oliepotensiaal. Die maatskappy is ‘n...

See-boerdery kry hupstoot, maar …
Post

See-boerdery kry hupstoot, maar …

See-boerdery kry hupstoot, maar … Die see-boerdery sektor het ‘n groot hupstoot gekry. Die omgewingsministerie het ‘n sektorwye klaring vir Lüderitz, Walvisbaai en Swakopmund uitgereik, na afloop van ‘n omgewings- en maatskaplike impakbeoordeling. Die klaring dek alle goedgekeurde kleinskaalse boere in die gebiede en is vir drie jaar geldig. Die inisiatief is deur die Benguela...

Spoorvervoer, droë hawens sal ekonomie hupstoot gee
Post

Spoorvervoer, droë hawens sal ekonomie hupstoot gee

Spoorvervoer, droë hawens sal ekonomie hupstoot gee Ontleders sê dat die vinnige implementering van droë hawens en spoorweg-opgraderings in Namibië die potensiaal het om die land se ekonomiese vooruitsigte aansienlik te transformeer. Dit sal ook die land posisioneer vir sukses te midde van die verwagte ontwikkelings in die olie- en gassektor. Die ekonoom Salomo Hei,...

Hupstoot vir kleiner sakeondernemings – Kosmos 94.1
Post

Hupstoot vir kleiner sakeondernemings – Kosmos 94.1

Hupstoot vir kleiner sakeondernemings Die Bank van Namibië sê meer as 350 miljoen Namibiese dollar is aan klein-tot-medium ondernemings betaal deur sy ekonomiese herstel leningskema vir kleiner besighede, om hulle in nood by te staan. Dit verskaf fondse deur handelsbanke aan kwalifiserende klein besighede om te help met bedryfsuitgawes soos salarisse, huur- en huurooreenkomste en...

Stryd teen onwettige natuurlewe-handel in Botswana kry hupstoot
Post

Stryd teen onwettige natuurlewe-handel in Botswana kry hupstoot

Stryd teen onwettige natuurlewe-handel in Botswana kry hupstoot Die College of Natural Resources and Environment aan die Virginia Tech in Amerika het 49-miljoen Namibiese dollar van dié land se buitelandse sake-departement se afdeling van Internasionale Narkotika en Wetstoepassing verkry om die onwettige handel in natuurlewe in Botswana te bekamp. Dit sal die vestiging van ‘n...

Entstof-produksie in Afrika kry hupstoot
Post

Entstof-produksie in Afrika kry hupstoot

Entstof-produksie in Afrika kry hupstoot Die International Finance Corporation het gelykstaande lenings en raadgewende steun van 130 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir Biovac, ‘n toonaangewende Suid-Afrikaanse biofarmaseutiese maatskappy, aangekondig.  Die belegging het ten doel om Biovac se bestaande entstofproduksie, insluitend menslike papilloma-virus en cholera, te ondersteun. Verder sal daar ook ondersteuning gegee word met die bou...

Namibiese dollar kry moontlik hupstoot
Post

Namibiese dollar kry moontlik hupstoot

Namibiese dollar kry moontlik hupstoot Die moontlikheid dat die Amerikaanse Reserwebank rentekoerse in 2024 gaan verlaag, kan die waarde van die Suid-Afrikaanse rand, en dus die Namibiese dollar, ‘n hupstoot gee tot vlakke onder 18 rand teen die dollar. ‘n Wisselkoers-spesialis en direkteur van TreasuryOne, André Cilliers, sê Suid-Afrika kan moontlik dan sien dat die...