Tag: hupstoot

Home hupstoot
e-Leer kry hupstoot – Kosmos 94.1
Post

e-Leer kry hupstoot – Kosmos 94.1

e-Leer kry hupstoot Die DA in die Wes-Kaap loof die toewyding van die provinsiale onderwys-departement en die strewe na opvoedkundige uitnemendheid, met byna 850 000 leerders en 25 200 onderwysers wat nou by lewensbelangrike e-leer-hulpbronne ingeskakel is. Volgens die jongste jaarverslag is breëband-internet uitgebrei na 1 296 skole en 902 van hulle het ook ʼn...

Konferensie wil ekonomie hupstoot gee
Post

Konferensie wil ekonomie hupstoot gee

Konferensie wil ekonomie hupstoot gee Die Namibië Plaaslike Besigheidsvereniging bied môre en oormôre ‘n nasionale konferensie in Windhoek aan onder die tema “Herleef, herstel, beskerm en groei die Namibiese ekonomie”. Die fokus van die konferensie is die ineenstorting van plaaslike besighede en die ekonomie van die land. ‘n Verskeidenheid deskundige paneellede van sakegemeenskappe en hoofde...