Nóg kritiek op konsepwet oor huweliksaansoeke Nóg krtiek word ontvang oor die besluit deur die ministerie van binnelandse sake om ‘n wetsontwerp op huweliksaansoeke in die parlement voor te lê. Dit sal van paartjies vereis word om ‘n huweliksaansoek in te dien wat in die koerante vir besware geadverteer word. Talle kommentators meen dit is...
November 17, 2024