Tag: hys

Home hys
Tiener Oliver Bearman wys hy’s reg vir F1
Post

Tiener Oliver Bearman wys hy’s reg vir F1

Tiener Oliver Bearman wys hy’s reg vir F1 Motorsport: Die Britse tiener Oliver Bearman sê daar is nie veel wat hy nog kan doen om te bewys hy is gereed vir ‘n voltydse posisie in Formule Een nie. Dit volg op sy droom-debuut in die Saoedi-Arabiese Grand Prix toe hy die siek Ferrari-jaer Carlos Sainz...

Oekraïne ontken hy’s ingelig oor vliegtuig
Post

Oekraïne ontken hy’s ingelig oor vliegtuig

Oekraïne ontken hy’s ingelig oor vliegtuig ‘n Senior Russiese wetgewer sê Oekraïense militêre intelligensie is ‘n 15-minute waarskuwing gegee voordat ‘n Russiese militêre vervoervliegtuig met Oekraïense krygsgevangenes ‘n gebied binnegegaan het waar dit neergeskiet is. Die Oekraïne het die bewering ontken en vra vir ‘n internasionale ondersoek. Moskou beskuldig Kiev daarvan dat hy die Ilyushin-vliegtuig...

Nzimande hou vol hy’s onskuldig
Post

Nzimande hou vol hy’s onskuldig

Nzimande hou vol hy’s onskuldig Die buurland se hoёr onderwys-minister, Blade Nzimande, weerlê bewerings van wanbesteding van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se fondse vir die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty en persoonlike gewin. Hy verwerp as kwaadwillig en ongegrond die verdoemende verslag en opnames deur die Organisasie teen Belastingmisbruik met bewerings van wanbestuur van fondse en...

Putin sê Kiëf-wet keer vredesamesprekings en hy’s gereed
Post

Putin sê Kiëf-wet keer vredesamesprekings en hy’s gereed

Putin sê Kiëf-wet keer vredesamesprekings en hy’s gereed Die Russiese president Vladimir Putin sê hy is gereed vir samesprekings om wat hy beskryf as die tragedie van oorlog in Oekraïne, te beëindig. Hy blameer egter ʼn wet van Kiëf wat samesprekings keer. Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het in Oktober verlede jaar ʼn verordening onderteken...

Low Key sê hy’s reg vir die VSA
Post

Low Key sê hy’s reg vir die VSA

Die Namibiese liggewigbokser Jeremiah ‘Low Key’ Nakathila is gereed vir sy geveg teen Ernesto Mercado in die VSA. Dit vind op 11  November by die LumColor Phoenix-sentrum in Ontario, Kalifornië plaas. Die Namibiër, wat ‘n voormalige wêreld titelhouer is het ‘n rekord van 26 gevegte met 23 oorwinnings met 19 van hulle wat uitklophoue was. Kosmos 94.1 Nuus het Nakathila wat op 5 November...

Kaapstad hys 16 vlae om spanne te verwelkom – Kosmos 94.1
Post

Kaapstad hys 16 vlae om spanne te verwelkom – Kosmos 94.1

Netbal: Kaapstad hys 16 vlae om spanne te verwelkom Netbal: Die Kaapse metro het 16 vlae gehys om die 16 lande te verwelkom wat aan die Netbal-wêreldbekertoernooi gaan deelneem. Die toernooi begin Vrydag by die Kaapstad Internasionale konvensiesentrum. Dit is die eerste keer in 72 jaar wat ‘n Afrika-land as gasheer vir die toernooi optree....