Georgia: Trump sê hy’t immuniteit Oudpresident Donald Trump van Amerika gaan vandag probeer om die strafregtelike samesweringsaak teen hom in Georgia deur die Amerikaanse Appèlhof in die Distrik van Columbia te laat uitgegooi. Sy prokureurs voer aan hy behoort vryskelding te geniet omdat hy tydens die vermeende misdade president was. Trump staar vier aanklagte in...
October 30, 2024