SA mag nie ID’s willekeurig blok nie Lawyers for Human Rights het die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se beslissing verwelkom dat die Departement van Binnelandse Sake nie langer Suid-Afrikaanse ID’s na willekeur mag blok nie. Minister Aaron Motsoaledi en direkteur-generaal Livhuwani Makhode is deur Phindile Mazibuko en burgerregte-organisasies aangevat nadat die departement met ʼn veldtog...
Tag: IDs
Relocation and long-distance challenges leave more than 39,000 IDs uncollected – Windhoek Observer
Martin Endjala The Ministry of Home Affairs, Immigration, Safety, and Security has identified relocation and long distances as significant hurdles preventing citizens from collecting their National Identity Cards (IDs). The ministry recently announced that a staggering 39,168 ID cards remain uncollected nationwide. Margaret Kalo, the Ministry’s spokesperson, addressed the issue by revealing that during the...
THE DAILY ROUND UP WITH NINA | Uncollected IDs – nbc
Source link
Upington-amptenaar gevang waar sy ID’s aan buitelanders verkoop
Upington-amptenaar gevang waar sy ID’s aan buitelanders verkoop ‘n Sewe-en-dertigjarige amptenaar van Binnelandse Sake in Upington in die Noord-Kaap is deur die Teenkorrupsie-ondersoekeenheid betrap waar sy na bewering onwettige identiteitsdokumente verkoop het aan ongedokumenteerde buitelandse burgers. Die amptenaar is op heterdaad betrap terwyl sy kontant ontvang het vir die verskaffing van vervalsde dokumente. Sy het...
33 000 ID’s is nog nie afgehaal nie
33 000 ID’s is nog nie afgehaal nie Die ministerie van binnelandse sake blyk om goed te vorder met nasionale dokumente. Volgens die adjunkminister Lucia Witbooi het die ministerie vanjaar 92 330 geboortesertifikate uitgereik deur vaste registrasiepunte sowel as mobiele punte. Geboorteregistrasie is uiters belangrik om in die toekoms nasionale dokumente te bekom sowel as...
More than 39 000 IDs uncollected
The Ministry of Home Affairs, Immigration, Safety and Security currently holds 39 168 unclaimed national identification documents (IDs). According to deputy minister Lucia Witbooi, while the ministry has produced a total of 116 354 IDs this year, uncollected IDs are piling up at the ministry. “It is against this background that the ministry is humbly...
Venaani glo nie ministerie se ontkenning oor ID’s en Angola nie
Venaani glo nie ministerie se ontkenning oor ID’s en Angola nie Die leier van die amptelike opposisie PDM-party, McHenry Venaani, koop nie die ontkenning deur die ministerie van binnelandse sake dat amptenare ID’s aan Angolese burgers verskaf om teen betaling vir Swapo volgende jaar te stem nie. Venaani sê dit is nie die eerste keer...
Ministerie begin met inligtingsessies oor elektroniese ID’s
Ministerie begin met inligtingsessies oor elektroniese ID’s Binnelandse sake-minister Albert Kawana sê dat sy ministerie tans belanghebbendes inlig oor die kenmerke en gebruike van elektroniese identiteitskaarte en hoe dit hul instellings kan bevoordeel. Die Kabinet het onlangs die bekendstelling van e-ID’s goedgekeur. Dit sal vir belanghebbendes makliker en vinniger wees om die identiteite van hul...
MHAISS refutes claims of denying click characters on IDs – nbc
Source link
MHAISS refutes claims of denying click characters on IDs
The Ministry of Home Affairs, Immigration, Safety and Security has refuted claims that it has banned click characters. The Ministry was responding to a publication in a local daily newspaper that reported that the Ministry had turned away an individual whose surname comprises a click character. The Ministry’s Executive Director, Etienne Maritz, dismissed the allegations...