Amerikaanse appèlhof blok Texas se immigrasiewet Slegs ‘n paar uur na die Amerikaanse Hooggeregshof aan Texas die groen lig gegee het om sy omstrede immigrasiewet toe te pas, het ‘n Federale Appèlhof die staat geblokkeer om dit toe te pas. Die SB4-wet gee die polisie wye magte om migrante wat vermoed word die Amerikaans-Meksikaanse grens...
December 24, 2024