Trump kry nie immuniteit teen verkiesingsnederlaag-klagte ‘n Federale appèlhof het beslis dat Donald Trump nie immuniteit het teen aanklagte dat hy beplan het om sy 2020-verkiesingsnederlaag om te keer nie, wat die voormalige Amerikaanse president ‘n stap nader aan ‘n ongekende strafregtelike verhoor bring. ’n Paneel van drie regters van die appèlhof vir die Distrik...
October 30, 2024
Tag: immuniteit
Home
immuniteit
Post
January 10, 2024January 10, 2024Uncategorized
Presidensiële immuniteit kan tot vloedgolf lei
Presidensiële immuniteit kan tot vloedgolf lei Drie regters in die Amerikaanse Appèlhof vir die Distrik van Colombia se rondgaande hof se paneel het die beperkings van ʼn breë aanspraak op presidensiële immuniteit bevraagteken. Dit volg nadat oudpresident Donald Trump aangevoer het hy kan nie vervolg word omdat hy die 2020-verkiesing probeer omkeer het nie, omdat...
Post
January 9, 2024January 9, 2024Uncategorized
Georgia: Trump sê hy’t immuniteit
Georgia: Trump sê hy’t immuniteit Oudpresident Donald Trump van Amerika gaan vandag probeer om die strafregtelike samesweringsaak teen hom in Georgia deur die Amerikaanse Appèlhof in die Distrik van Columbia te laat uitgegooi. Sy prokureurs voer aan hy behoort vryskelding te geniet omdat hy tydens die vermeende misdade president was. Trump staar vier aanklagte in...