Kinders wat buite speel het sterker immuunstelsels ‘n Studie deur die Universiteit van Kaapstad onthul dat kinders wat buite speel, sterker immuunstelsels ontwikkel in vergelyking met dié wat meestal in die huis is. Die studie kyk na die invloed van landelike en stedelike blootstelling op die ontwikkeling van immuniteit by Suid-Afrikaanse kinders met atopiese dermatitis...
January 1, 2025