Tag: Indië

Home Indië
Indië beklink toetsreekssege oor Engeland
Post

Indië beklink toetsreekssege oor Engeland

Indië beklink toetsreekssege oor Engeland Krieket: Indië het die reeks van vyf toetse teen Engeland beklink deur die voorlaaste wedstryd in Ranchi met vyf paaltjies te wen. Die besoekers het ‘n eerstebeurt-voorsprong van 46 lopies verkwis toe hul in hulle tweede beurt vir ‘n skamele 145 uitgeboul is. Dit het die gashere ‘n wenteiken van...

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië
Post

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië Krieket: Engeland het herstel van ‘n swak begin in die vierde toets teen Indië in Ranchi. Ben Stokes het die loot gewen en gekies om te kolf, en die besoekers het hul derde paaltjie verloor op slegs 47. Daarna het Jonny Bairstow en Joe Root...

Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland
Post

Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland

Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland Krieket: Indië is in ‘n sterk posisie ná die openingsdag van die derde toets teen Engeland in Rajkot. Indië het 326 vir vyf aangeteken ná ‘n swak begin, toe die eerste drie paaltjies binne slegs 33 lopies geval het. Die kaptein, Rohit Sharma, het daarna...

Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen
Post

Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen

Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen Krieket: Australië het Indië in Benoni met 79 lopies geklop om die Onder-19-Mans-wêreldbeker vir die vierde keer in te palm. Harjas Singh het met 55 lopies die beste met die kolf gevaar en Australië het 253 vir sewe van hulle 50 boulbeurte aangeteken – die grootste...

Namibië reg vir Jong Sjef Olimpiade in Indië
Post

Namibië reg vir Jong Sjef Olimpiade in Indië

Namibië reg vir Jong Sjef Olimpiade in Indië Benita Ishekwa, ‘n student aan die Silver Spoon Hospitality Academy in die hoofstad, is in Indië waar sy Namibië verteenwoordig by die 2024 Jong Sjef Olimpiade. Die openingseremonie van die Olimpiade se 10de uitgawe word vandag gehou. Sjef Terry Jenkinson van die Akademie, wat Ishekwa na die...

Tiende jagluiperd in Indië dood
Post

Tiende jagluiperd in Indië dood

Tiende jagluiperd in Indië dood Nog ’n jagluiperd wat in Indië se Madhya Pradesh se Kuno Nasionale Park hervestig is, is dood. Shaurya, ‘n mannetjie van Namibië, is op 16 Januarie binne sy kamp dood, ondanks die feit dat hy vir “swakheid” behandel is. Dit is die tiende jagluiperd wat in Kuno sterf. Tot dusver...

Jong sjef op pad na Olimpiade in Indië
Post

Jong sjef op pad na Olimpiade in Indië

Jong sjef op pad na Olimpiade in Indië Benita Ishekwa, ‘n student aan die Silver Spoon Hospitality Academy in die hoofstad, is gekies om Namibië te verteenwoordig by die 2024 Jong Sjef Olimpiade wat op 29 Januarie in Indië begin. Hierdie kompetisie is vir die eerste keer in 1995 gehou en vanjaar s’n sal die...

Jongste drie jagluiperd-welpies in Indië het baie goeie kans
Post

Jongste drie jagluiperd-welpies in Indië het baie goeie kans

Jongste drie jagluiperd-welpies in Indië het baie goeie kans Nog drie jagluiperd-welpies is gebore by die Kuno Palpur Nasionale Park in Madhya Pradesh, Indië, in die land se voortgesette jagluiperd-herstelplan, wat broodnodige vreugde vir die projek bring. ’n Week gelede het Asha, een van die jagluiperds wat uit Namibië afkomstig is, geboorte gegee aan drie...

Veelsydige Proteas vee die vloer met Indië
Post

Veelsydige Proteas vee die vloer met Indië

Veelsydige Proteas vee die vloer met Indië Krieket: Suid-Afrika het ʼn merkwaardige oorwinning van ʼn beurt en 32 lopies op SuperSport Park in Centurion behaal toe hulle Indië in 35 boulbeurte vir net 131 uitgehaal het. Nandre Burger het vier paaltjies vir 33 platgetrek met ʼn wedstrydsyfer van sewe vir 83, terwyl Kagiso Rabada in...

Indië probeer weer om toetsreeks in SA te wen
Post

Indië probeer weer om toetsreeks in SA te wen

Indië probeer weer om toetsreeks in SA te wen Krieket: Indië gaan weer probeer om sy rekord in Suid-Afrika te verbeter wanneer hulle op SuperSport-park die eerste van twee toetse speel. Suid-Afrika is die enigste gereëlde toetskrieket-land waar Indië nog nie ‘n reeks kon wen nie. Dié wedstryde is Suid-Afrika se eerstes in die 2023-tot-2025...