Tag: indiening

Home indiening
Riruako vra hof vir kondonasie oor laat indiening
Post

Riruako vra hof vir kondonasie oor laat indiening

Riruako vra hof vir kondonasie oor laat indiening Die sogenaamde tweede of ander Ovaherero opperhoof en bekende politieke ontleder, dr. Hoze Riruako word saam met sy vrou Belinda vir net minder as 93 000 Namibiese dollar in uitstaande huurgeld gedagvaar. Die aansoeker, Uta Mette, sê in haar stukke aan regter Collins Parker dat sy ‘n eiendom...