Tag: Indiese

Home Indiese
Indiese vloot vat seerowers vas
Post

Indiese vloot vat seerowers vas

Indiese vloot vat seerowers vas Die Indiese vloot het 35 Somaliese seerowers aan die polisie in Moembaai oorhandig. DIt is ná 100 dae van aksie teen rowers oos van die Rooi See. Indië, die grootste nasionale mag in die Golf van Aden en noordelike Arabiese See-streek, het verlede week die seerowers van die vragskip Ruen...

Indiese spookasem kan moontlik kanker veroorsaak
Post

Indiese spookasem kan moontlik kanker veroorsaak

Indiese spookasem kan moontlik kanker veroorsaak Die Indiese ministerie van Gesondheid het ‘n waarskuwing uitgereik oor die gebruik of verkoop van verpakking of voedsel wat die chemikalie Rhodamine-B bevat by openbare geleenthede en sê dit sal strafbaar wees ingevolge die Wet op Voedselsekerheid en Standaarde. Dit volg nadat verskeie state die verkoop van spookasem verbied...

Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê
Post

Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê

Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê Die Periodieke Hof in Umhlali, KwaZulu-Natal, het borgtog geweier aan ‘n 40-jarige burger van Indië, Rahul Jaiswal, op wie se spoor Amerika is weens bewerings van sameswering, dwelmverspreiding, geldwassery en die invoer van beheerde middels. Jaiswal is getroud met ‘n Suid-Afrikaanse burger en is in Ballito in hegtenis geneem....

Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit
Post

Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit

Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit Al 41 bouwerkers wat in ‘n ingevalle tonnel in Indië vasgekeer was, is na veiligheid gebring. Die eintlike reddingspoging het net meer as ‘n uur geduur toe spanne gelei deur sogenaamde rot-mynwerkers die groep uiteindelik kon bereik na dae se geboor deur rotse en puin. Die werkers is...

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered
Post

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered Al 41 Indiese arbeiders is gered ná ‘n uitmergelende 17 dae vasgevang in ‘n ineengestorte tonnel in die Himalaja-berge. Die dramatiese tonele van die eerste mans wat op draagbare by die ingang van die Silkyara-Barkot-tonnel uitgedra is, was ná meer as 400 uur waartydens die reddingsoperasie verskeie hindernisse...

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar
Post

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar Pogings om 41 konstruksiewerkers te red wat vasgekeer is in ‘n ineengestorte tonnel in Indië se Uttarakhand-staat, is byna afgehandel. Die werkers is vasgekeer sedert 12 November, toe ‘n grondstorting ‘n gedeelte van die Silkyara-tonnel, wat hulle besig was om te bou, laat intuimel het. Amptenare sê...

Indiese werkers sit steeds vas in tonnel
Post

Indiese werkers sit steeds vas in tonnel

Indiese werkers sit steeds vas in tonnel Indiese owerhede ondersoek vyf nuwe planne om werkers te red wat in ‘n ineengestorte tonnel in die Indiese Himalajas vasgekeer is ná ‘n week van mislukte pogings. Een-en-veertig mans, wat sedert 12 November in die 4,5 kilometer-lange snelwegtonnel vassit, is veilig en kry deur ‘n pyp water, kos,...

‘Maak vrede met Indiese skare’
Post

‘Maak vrede met Indiese skare’

‘Maak vrede met Indiese skare’ Die kaptein van Australië Pat Cummins het sy span aangemoedig om vrede te maak met die uitdaging wat ‘n vyandige skare inhou wanneer hulle môre te staan kom teen ‘n onoorwonne Indië in die Wêreldbeker-eindstryd in Ahmedabad. ‘n Volgepakte skare van 130 000, wat ‘n rekord sal wees in enige...

Indiese premier sal streng optree ná bendeverkragting – Kosmos 94.1
Post

Indiese premier sal streng optree ná bendeverkragting – Kosmos 94.1

Indiese premier sal streng optree ná bendeverkragting Die Indiese premier Narendra Modi het beloof daar sal streng opgetree word teen diegene wat twee vroue van die minderheid Kuki-stam in Manipur mishandel het. Volgens The Guardian het beeldmateriaal na vore gekom van die vroue wat met geweld ontklee word deur ‘n bende van die meerderheid Meitei-stam....