Tag: Indringerbos

Home Indringerbos
Indringerbos is reuse-ekonomiese geleentheid – Kosmos 94.1
Post

Indringerbos is reuse-ekonomiese geleentheid – Kosmos 94.1

Indringerbos is reuse-ekonomiese geleentheid Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê die 45 miljoen hektaar in die land wat indringerbos het, tot 1,5 miljard metrieke ton biomassa kan genereer, en waarvan 30 persent volhoubaar benut kan word. Pohamba sê ongeveer 2 metrieke ton biomassa word jaarliks plaaslik geoes en skep duisende werksgeleenthede. Biomassa sluit nie net produkte soos boskos en houtskool in nie maar, ook biomassa-brandstof. In sy mening is indringerbos nie alleen ‘n omgewingsuitdaging nie, dit is...

Indringerbos ‘n sterk tema by Biomassa-konferensie – Kosmos 94.1
Post

Indringerbos ‘n sterk tema by Biomassa-konferensie – Kosmos 94.1

Indringerbos ‘n sterk tema by Biomassa-konferensie Indringerbos bly ‘n probleem in die land en beperk veeboerdery as gevolg van die verlies aan weiding. Die Standard Bank Biomassa-fees begin vandag en duur tot Saterdag by Gross Barmen-oord naby Okahandja plaas. Biomassa is ‘n belangrike bron van voer maar ook van inkomste en Erastus Ngaruka, Agribank se...