Gaza se grootste oorblywende hospitaal op rand van ineenstorting Dokters Sonder Grense berig die Nasser-hospitaal, die grootste oorblywende mediese instelling in die Gazastrook, is nie in staat om mediese sorg te gee nie. Die hospitaal het swaar deurgeloop onder die voortgesette bombardering deur Israel se weermag. Daar is ongeveer 350 pasiënte in die hospitaal oor....
Tag: Ineenstorting
11 Zim-bestaansmyners vasgekeer na ineenstorting
11 Zim-bestaansmyners vasgekeer na ineenstorting Elf bestaansmyners is in ‘n ondergrondse skag vasgekeer ná ‘n grondineenstorting by Zimbabwe se Redwing-myn, 270 kilometer wes van die hoofstad Harare. Aanvanklike assesserings dui daarop dui dat aardskuddings die moontlike oorsaak van die ongeluk is. Metallon Corporation, wat Redwing besit, het die voorval bevestig. Die maatskappy het ‘n reddingspan...
Rand Water waarsku oor ineenstorting in Gauteng
Rand Water waarsku oor ineenstorting in Gauteng Rand Water waarsku indien die hoë waterverbruik in Gautengse metro’s voortduur, kan die waterstelsels moontlik ineenstort. Die watervoorsiener sê die hittegolf lei steeds tot hoër verbruik as die voorgestelde teikens vir Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni. Rand Water sê hy onttrek tans meer water as waarvoor sy lisensie voorsiening...
Ineenstorting van geslagsgeweld sentrum betreur
Ineenstorting van geslagsgeweld sentrum betreur Die burgerregte-organisasie #NotInMyName vra vir ‘n ondersoek na die beweerde ineenstorting van die Geslagsgeweld-bevelsentrum in Pretoria. Die sentrum is volgens berigte nie in bedryf nie weens ‘n kontraktuele geskil tussen die maatskaplike ontwikkeling-departement en die diensverskaffer Brilliant Telecommunication. Die hoof van #NotInMyName, Siyabulela Jentile, sê die ineenstorting van die sentrum...
Ineenstorting van graanooreenkoms is betreurenswaardig – Kosmos 94.1
Ineenstorting van graanooreenkoms is betreurenswaardig Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê hy is baie spyt oor Rusland se besluit om nie die Swartsee-inisiatief te kanselleer omdat dit ‘n lewensaar was vir voedselsekerheid in ‘n wêreld vol probleme. Die ooreenkoms is ‘n jaar gelede deur die VN en Turkye bewerkstellig en het gesorg dat...