SA inflasie styg in Februarie tot 5,6% Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersinflasie het in Februarie gestyg tot 5,6-persent. In Januarie het dit op 5,3-persent gestaan en in Desember op 5,1-persent. Produk-sektore wat die styging aangedryf het, sluit in, behuising en nutsdienste, versekering, voedsel en nie-alkoholiese drankies, en vervoer. Statistieke SA sê, daar was ‘n 10,3-persent maand-tot-maand-verhoging...
Tag: inflasie
Inflasie effe af in Februarie
Inflasie effe af in Februarie Inflasie het op 5 persent vir Februarie ingekom, teenoor 5,4 persent in Januarie. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê dat die hoogste koers van inflasie in sone 2, Khomas op 5,5 persent gemeet is met sone 1, die noordelike dele van die land, wat inflasie van op 5,3 persent gehad het. Sone...
Die goeie nuus? Inflasie behoort te daal…
Die goeie nuus? Inflasie behoort te daal… Ontleders is van mening dat inflasie behoort vanjaar te daal. Volgens sy vooruitsigte vir 2024, sê die plaaslike makelaar Simonis Storm hy verwag ‘n korttermyn styging na aanleiding van internasionale stygings in olie en brandstof maar, dat dit sal afplat. Die firma sê inflasie behoort plaaslik ‘n gemiddeld van...
Ekonoom voorspel gemiddeld 5,9% inflasie, nie VN se 7,1%
Ekonoom voorspel gemiddeld 5,9% inflasie, nie VN se 7,1% Die Verenigde Nasies het in sy jongste verslag oor die stand van die wêreld ekonomie ‘n skokkende inflasiesyfer van 7,1 persent vir Namibië in 2024 voorspel. Die verslag voorsien ook dat dit sal styg na 7,7 persent in 2025. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse...
Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog
Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog Hoewel inflasie in Desember op die relatief lae 5,3 persent gemeet is, styg voedselpryse steeds. Vis was 13,5 persent duurder terwyl suiwel en eiers met 13,2 persent gestyg het. Groente was 17,8 persent duurder met koffie en tee, sowel as vrugte wat elk met 14,4 persent...
Inflasie daal effe in Desember
Inflasie daal effe in Desember Die inflasie-syfers vir Desember is bekend. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap het die syfer 5,3 persent vir die maand gemeet, af van 5,7 persent in November en 6,9 persent wat in 2022 in Desember aangemeld is. Die noordelike dele van die land, bekend as sone 1, het die hoogste inflasie aangemeld...
Inflasie sal in 2024 verhoog – ekonoom
Inflasie sal in 2024 verhoog – ekonoom Die jaarlikse inflasiekoers gedurende November vanjaar het op 5,7 persent gestaan, in vergelyking met 7 persent wat in November 2022 gesien is. Dit is volgens die Namibië Statistieke Agentskap se jongste verslag oor die Verbruikersprysindeks. Dit meld ook dat Namibië se jaarlikse inflasiekoers op 6 persent gestaan het...
Inflasie daal, maar kospryse styg steeds
Inflasie daal, maar kospryse styg steeds November se inflasie het ingekom op 5,7 persent, af van die 6 persent wat in Oktober aangeteken is en so ook, November 2022 se syfer van 7 persent. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê groente is op met 16,9 persent en so ook vis. Suiwel en eiers is 12,6 persent duurder...
SARB se Kganyago bespreek inflasie in buurland
SARB se Kganyago bespreek inflasie in buurland Suid-Afrika se oorkoepelende inflasiekoers toon ‘n meer geleidelike toename in vergelyking met baie ander ontluikende en gevorderde ekonomieë. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het die rentekoers bespreek en beklemtoon hoe sensitief die land se inflasiekoers vir skokke is. Hy sê die behoefte aan eksterne finansiering gaan...
Inflasie, repokoers bly hoog – Kosmos 94.1
Inflasie, repokoers bly hoog Daar word verwag dat inflasie, wat in September op 5,4 persent gemeet is, in die medium termyn binne die 3 persent tot 6 persent sal bly. Finansminister Ipumbu Shiimi sê in sy middeltermyn begrotingsrede die koers word grootliks deur globale verwikkelinge beïnvloed en inflasiedruk was besig om af te neem toe...