Tag: inflasie

Home inflasie
Inflasie sal repokoers, wat volgende week kom, beïnvloed
Post

Inflasie sal repokoers, wat volgende week kom, beïnvloed

Inflasie sal repokoers, wat volgende week kom, beïnvloed Die sentrale bank het op sy vergadering van 16 Augustus die sleutel-uitleenkoers onveranderd gelaat op 7,75 persent, wat leenkoste op hul hoogste hou sedert April 2019. Die Bank van Namibië sal sy tweede-laaste aankondiging hieroor op die 25ste Oktober doen. Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank se Monetêre Beleidskomitee...

Nigerië se inflasie op hoogste vlak in 20 jaar
Post

Nigerië se inflasie op hoogste vlak in 20 jaar

Nigerië se inflasie op hoogste vlak in 20 jaar Nigerië se jaarlikse inflasie het in September tot die hoogste vlak in sowat twee dekades gestyg na 26,72 persent, te midde van ‘n verergerende lewenskostekrisis in Afrika se grootste ekonomie. Die September-inflasiekoers het vir ‘n negende agtereenvolgende maand gestyg. Voedselinflasie, wat die grootste deel van Nigerië...

Kospryse behoort te daal, maar oppas vir inflasie
Post

Kospryse behoort te daal, maar oppas vir inflasie

Kospryse behoort te daal, maar oppas vir inflasie Simonis Storm verwag dat voedselpryse behoort te daal, maar voeg by dat daar verskeie faktore is wat inflasie verder kan verhoog. Die syfers vir September is op 5,4 persent aangeteken. Angelique Bock van die makelaarsfirma het die risiko’s vir verdere stygings so uiteengesit. Post navigation Source link

Die brandstofprys, inflasie en die repokoers
Post

Die brandstofprys, inflasie en die repokoers

Die brandstofprys, inflasie en die repokoers Die styging in die brandstofprys sal druk op inflasie plaas. Die jongste inflasiesyfers van die Namibiese Statistieke-agentskap vir Augustus is op 4,7 persent aangeteken, vergeleke met 4,5 persent in Julie en 7,3 persent in Augustus verlede jaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Ebson Uanguta, die adjunk-goewerneur van die Bank...

Inflasie kan val, maar Namibië steeds kwesbaar
Post

Inflasie kan val, maar Namibië steeds kwesbaar

Inflasie kan val, maar Namibië steeds kwesbaar Simonis Storm berig dat terwyl die nominale BBP in die tweede kwartaal van 2023 sedert 2019 met 32,4% gestyg het, het die reële BBP oor dieselfde tydperk relatief stagnant gebly, en ‘n toename van slegs 6,4% gesien. Dit illustreer duidelik hoe inflasie groei geleidelik geërodeer het met verloop...

Augustus se inflasie effe op na 4,7% – Kosmos 94.1
Post

Augustus se inflasie effe op na 4,7% – Kosmos 94.1

Augustus se inflasie effe op na 4,7% Inflasie-syfers vir Augustus is bekend. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê die syfer is op 4,7 persent aangeteken, teenoor 4,5 persent in Julie en 7,3 persent wat in Augustus verlede jaar gemeet is. Voedsel, sowel as alkoholiese drankies en tabak het die meeste bygedra tot die syfer. Sone 1, die...

Inflasie in SA daal, dis goed, maar munisipale tariewe styg – Kosmos 94.1
Post

Inflasie in SA daal, dis goed, maar munisipale tariewe styg – Kosmos 94.1

Inflasie in SA daal, dis goed, maar munisipale tariewe styg Die GOOD Party in die buurland sê dis ‘n verligting dat inflasie tot sy laagste vlak in twee jaar gedaal het. Volgens Statistieke Suid-Afrika het die jaarlikse verbruikersinflasie verlede maand tot 4,7 persent gedaal teenoor die 5,4 persent in Junie. Dit is die laagste sedert Julie 2021. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron,...

Daar gaan inflasie weer… – Kosmos 94.1
Post

Daar gaan inflasie weer… – Kosmos 94.1

SA-dieselprys: Daar gaan inflasie weer… Nes verbruikers effe verligting gekry het met ‘n laer inflasie-syfer van 4,5 persent vir Julie, kom die nuus dat diesel met tot 2 Suid-Afrikaanse rand en 60 sent in September in die buurland kan styg. Die impak daarvan sal uitkring en plaaslike huishoudings raak omdat so baie invoere vanuit die...

Angolese verbruikers steier onder stygende inflasie – Kosmos 94.1
Post

Angolese verbruikers steier onder stygende inflasie – Kosmos 94.1

Angolese verbruikers steier onder stygende inflasie Angola se jaarlikse inflasie het gestyg tot 12,12 persent in Julie van 11,25 persent in Junie, maar dit het gedaal van 21,41 persent in Julie verlede jaar. Volgens Cirrus Data is dit die hoogste druk sedert Januarie vanjaar toe inflasie op 12,55 persent gestaan het. Maandelikse inflasie het tot...