Tag: inflasie

Home inflasie
Werkersklas kry steeds swaar weens inflasie – Kosmos 94.1
Post

Werkersklas kry steeds swaar weens inflasie – Kosmos 94.1

Werkersklas kry steeds swaar weens inflasie ‘n Ekonoom in die buurland, Dale McKinley, sê die werkersklas in Suid-Afrika byt steeds die spit af met hoë inflasie ten spyte van ʼn daling van 0,9 persent in die verbruikersprys-aanwyser vir Junie, wat inflasie tot 5,4 persent laat daal. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag besluit om die terugkoopkoers...

Laer inflasie het invloed op rentekoers   – Kosmos 94.1
Post

Laer inflasie het invloed op rentekoers   – Kosmos 94.1

Laer inflasie het invloed op rentekoers   Die Suid-Afrikaanse rand het ‘n paar sent verswak, maar is nog onder 18 rand teenoor die Amerikaanse dollar nadat die inflasiesyfer vir Junie vir die buurland vandag uitgereik is. Vanoggend het die geldeenheid, waaraan die Namibiese dollar gekoppel is, met ‘n paar sent verbeter en op 17 rand...

Inflasie in Angola styg vir tweede maand – Kosmos 94.1
Post

Inflasie in Angola styg vir tweede maand – Kosmos 94.1

Inflasie in Angola styg vir tweede maand Terwyl inflasie plaaslik in Junie gedaal het na 5,3 persent, af van 6,3 persent in Mei, het inflasie in Angola vir die tweede opeenvolgende maand gestyg. Volgens Cirrus in die hoofstad is 11,25 persent in Junie aangeteken, op van 10,62 persent in Mei. Nes plaaslik, was voedsel en...

Verdere daling in inflasie verwag – Kosmos 94.1
Post

Verdere daling in inflasie verwag – Kosmos 94.1

Verdere daling in inflasie verwag Reaksie is ontvang van ’n ekonoom oor die Namibiese Statistieke-agentskap se Verbruikersprys-indeks vir Junie wat aandui dat die inflasiekoers besig is om te daal. Jaarlikse inflasie het tot 5,3 persent gedaal vanaf 6 persent in Junie verlede jaar en 6,3 persent in Mei vanjaar. Terwyl voedsel en nie-alkoholiese drank die...