Tag: informele

Home informele
Informele handelaars in Kaapstad kry toerusting
Post

Informele handelaars in Kaapstad kry toerusting

Informele handelaars in Kaapstad kry toerusting Die buurland se adjunkminister van Kleinsake-ontwikkeling, Dipuo Peters, oorhandig vandag masjinerie en toerusting aan 67 informele handelaars in Mbombela in Langa, Kaapstad. Dis deel van die departement se program vir die ontwikkeling van informele en mikro-ondernemings. Die departement se woordvoerder, Cornelius Monama, sê hierdie ondernemings dryf hoofsaaklik handel in...

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam
Post

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam Tshwane se burgemeester, Cilliers Brink, sê hy is bekommerd oor plakkerskampe se groot aantal onwettige verbindings aan die metro se waterstelsels wat tot ongereëlde watervoorsiening lei. Die burgemeester het gister ʼn verrassingsinspeksie by die stad se waterinfrastruktuur in Mamelodi uitgevoer. Brink sê onwettige verbindings beteken selfs betalende verbruikers...

Nog steeds geen grond vir informele nedersetting
Post

Nog steeds geen grond vir informele nedersetting

Nog steeds geen grond vir informele nedersetting Vasberade inwoners van die Okahandja informele nedersetting beplan ‘n vreedsame betoging in die dorp aan die einde van die week. Die groep sê hulle het geveg dat grond aan hulle toegeken word maar daar het niks van gekom nie, en belowe om voort te veg totdat hul oproepe...

Spanne ontplooi na Kaapse informele nedersettings
Post

Spanne ontplooi na Kaapse informele nedersettings

Spanne ontplooi na Kaapse informele nedersettings Die Stad Kaapstad sê sy rampbestuur- en frontliniespanne is steeds besig om kwesbare inwoners in informele nedersettings wat deur die dodelike storm geraak is, by te staan. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê spanne van menslike nedersettings, basiese dienste, ramprisikobestuur, en veiligheid en sekuriteit, werk onverpoosd om inwoners by te staan met die...

Informele ekonomie moet dringend gereguleer word
Post

Informele ekonomie moet dringend gereguleer word

Informele ekonomie moet dringend gereguleer word Baie landelike Namibiërs het nie toegang tot onderwys of opleiding nie, wat dit vir hulle moeilik maak om formele werk te kry of formele besighede te stig. ‘n Werkswinkel deur die handelsministerie, die arbeidministerie en die Bank van Namibië, het bevind dat Namibië se hoë vlak van informele indiensneming...

Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid – Kosmos 94.1
Post

Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid – Kosmos 94.1

Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid Die arbeidsministerie hou vandag en môre ‘n werkswinkel oor die omvang en diversiteit van die Namibiese informele sektor. Die sektor is baie groot met die Internasionale Arbeidsorganisasie wat sê dat dit 56 persent van Namibië se werksmag in diens het, terwyl die Dynamic Informal Traders’ Association...

Informele sektor moet ontwikkel word – Kosmos 94.1
Post

Informele sektor moet ontwikkel word – Kosmos 94.1

Dr. Steytler: Informele sektor moet ontwikkel word Die bekende Namibiese ekonoom, dr. John Steytler, sê geld is nooit ‘n towerstaf nie. Met die ontleding van die Namibiese BBP, word waargeneem dat ongeveer ‘n kwart, of 24,7 persent van die ekonomie, informeel is. Hy sê Namibië moet realisties wees en verstaan dat die mense wat in...

Informele nedersettings ly ergste onder klimaatsverandering – Kosmos 94.1
Post

Informele nedersettings ly ergste onder klimaatsverandering – Kosmos 94.1

Informele nedersettings ly ergste onder klimaatsverandering Die Climate Justice Charter-beweging het kommer uitgespreek oor die uitwerking van die Wetsontwerp op Klimaatsverandering op informele nedersettings in die buurland. Dit volg aangesien die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap negatief deur vloede geraak word. ‘n Aktivis van die beweging, Charles Simane, sê die wetsontwerp moet erken Suid-Afrika is...

Behuising in informele nedersettings ‘n tameletjie – Kosmos 94.1
Post

Behuising in informele nedersettings ‘n tameletjie – Kosmos 94.1

Behuising in informele nedersettings ‘n tameletjie Die gebrek aan behoorlike en bekostigbare behuising is ‘n groot uitdaging in Namibië, veral in informele nedersettings. Om die kwessie te takel, het die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting, Okahandja Park, oorhandig. Van die 33 huise...