Minimumloon moet ingefaseer word Die nuwe voorgestelde minimumloon moet in fases geïmplementeer word. Dit is die mening van die oud-sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging Tim Parkhouse. Sy kommentaar kom na die aankondiging deur die arbeidsminister Utoni Nujoma wat sê 18 Namibiese dollar per uur is voorgestel. Volgens Nujoma wil hy die finale besprekings en kabinetsgoedkeuring dringend voltooi om teen die eerste kwartaal van...
November 13, 2024