Koste van kankerbehandeling beperk voldoende ingryping Nes met talle ander elemente van die moderne lewe, is dit net geskied vir diegene met voldoende fondse. Die koste van gespesialiseerde mediese behandelings is reeds hemelhoog en met kanker wat algemeen voorkom, is die behandeling tans in die soeklig. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van...
Tag: Ingryping
Oud-Wallabieskaptein vra dringende ingryping na Wêreldbeker ramp
Oud-Wallabieskaptein vra dringende ingryping na Wêreldbeker ramp Australië se voormalige kaptein, Stephen Moore, vra dringende ingryping om dié sport in die land te red nadat die Wallabies die eerste keer ooit nie die Wêreldbekertoernooi se groepsfase oorleef het nie. Hulle is uitgeskakel toe Fidji teen Portugal verloor, maar steeds ʼn bonuspunt verdien het. Moore sê...
AfriForum eis ingryping by vragmotor-brande – Kosmos 94.1
AfriForum eis ingryping by vragmotor-brande Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ‘n beroep op die minister van polisie, Bheki Cele, om dringend ‘n veelsydige taakspan aan te stel om die aanvallers aan te keer wat verantwoordelik is vir die onlangse vragmotor-brande. Verskeie aanvalle het sedert die naweek in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorgekom. Tot dusver is 17...
Pretoria Sakekamer soek ingryping oor kragmeters – Kosmos 94.1
Pretoria Sakekamer soek ingryping oor kragmeters Die Pretoria Sakekamer sê hy het ‘n dringende kennisgewing aan die Tshwane-stadsbestuur gestuur en onmiddellike ingryping gevra. Dit hou verband met die onthulling dat talle sake-ondernemings en inwoners wat Tshwane se voorafbetaalde slim-meters gebruik, die gevaar loop om sonder krag te sit. Die Pretoria Sakekamer se voorsitter, Fergus Ferguson,...
Ingryping nodig met kwessie van geestesgesondheid – Kosmos 94.1
Ingryping nodig met kwessie van geestesgesondheid Dit raak al hoe meer kommerwekkend om van geestesgesondheid-verwante sterftes te hoor wat by die dag toeneem. Die Namibiese polisie sê die groeiende koers van selfmoord-gevalle in die land dui daarop dat dringende ingryping nodig is. Die kwessie moet dringend en spoedig aangespreek word. Volgens die Wêreldgesondheids-organisasie staan Namibië...