Tag: inheemse

Home inheemse
Aussies sê nee vir inheemse ‘stem’ by wetgewer
Post

Aussies sê nee vir inheemse ‘stem’ by wetgewer

Aussies sê nee vir inheemse ‘stem’ by wetgewer Australiese inheemse leiers het vandag gevra vir ‘n week van stilte en besinning nadat ‘n referendum om die Eerste Inwoners in die grondwet te erken deur ‘n meerderheid van die bevolking verwerp is. Meer as 60 persent van Australiërs het Saterdag ‘’Nee gestem in die landmerk-referendum, die...

Wêrelddag vir Inheemse Mense vandag herdenk – Kosmos 94.1
Post

Wêrelddag vir Inheemse Mense vandag herdenk – Kosmos 94.1

Wêrelddag vir Inheemse Mense vandag herdenk Vandag sluit Namibië by die res van die wêreld aan om die Internasionale Dag van Inheemse Mense te herdenk onder die tema “Inheemse Jeug as Agente van Verandering vir Selfbeskikking. Die herdenkings vir vanjaar word tans in die noordelike dorp Outapi in Omusati-streek waargeneem. Kaleni Fernando, ‘n San-aktivis het...

Namibiese inheemse plante toenemend geplunder – Kosmos 94.1
Post

Namibiese inheemse plante toenemend geplunder – Kosmos 94.1

Namibiese inheemse plante toenemend geplunder Renosterstropery is ‘n groot uitdaging in Namibië, maar nou is plante die natuurlike hulpbron wat al hoe meer geplunder word. Die omgewingsministerie het sy kommer uitgespreek oor die toename in sake, arrestasies, skuldigbevindings en beslagleggings wat met die stropery van inheemse plante in Namibië verband hou. Beslagleggings op endemiese fauna...

Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad – Kosmos 94.1
Post

Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad – Kosmos 94.1

Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad Die Namibiese omgewingsministerie hou vanaf vanoggend half-nege vergaderings in die hoofstad oor die Konvensie oor Biologiese Diversiteit, bekend as die Nagoya-protokol. As ‘n party tot die Nagoya-protokol oor toegang tot genetiese hulpbronne en die billike verdeling van voordele wat voortspruit uit hul benutting, is Namibië...

Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op – Kosmos 94.1
Post

Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op – Kosmos 94.1

Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op Die leiers van 54 inheemse gemeenskappe in Brasilië het ‘n beroep op die regering gedoen om ‘n konkrete standpunt in te neem oor die afbakening van hul voorvaderlike lande voor ‘n belangrike uitspraak van die Hooggeregshof oor die kwessie. Die Hooggeregshof se verhoor kan die beskermde status van...

Aussies moet stem oor inheemse regte – Kosmos 94.1
Post

Aussies moet stem oor inheemse regte – Kosmos 94.1

Aussies moet stem oor inheemse regte Duisende mense het vandag in Australië saamgetrek om ‘n veldtog te steun om die land se inheemse mense in die Grondwet te erken, voor ‘n referendum later vanjaar. Dit kom na ‘n onlangse daling in steun vir die erkenning. Die referendum, wat waarskynlik tussen Oktober en Desember gehou sal...