SACU dryf inkomste aan vir GRN Die finansminister, Ipumbu Shiimi, het in sy begrotingsrede in die Nasionale Vergadering gesê regerings-inkomste vir die huidige finansiële jaar het met 11,5 persent tot 90,4 miljard Namibiese dollar gestyg. Dit is aangedryf deur hoër inkomste van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie, altesaam 28 miljard dollar, wat aansienlik hoër is as wat...
Tag: inkomste
Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys
Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys ‘n Universele basiese inkomste toelaag is wetenskaplik bekragtig deur 164 loodsstudies wêreldwyd – insluitend die 2008-2009 Otjivero-loodsstudie, die eerste van sy soort in die wêreld – as die mees kostedoeltreffende manier om armoede, ongelykheid en werkloosheid aan te pak. Namibië het egter steeds nie so ‘n toelaag nie....
Besteebare inkomste krimp, hier en elders
Besteebare inkomste krimp, hier en elders Nes in Namibië, worstel Suid-Afrikaanse verbruikers met ‘n krimpende besteebare inkomste, soos die Suid-Afrikaanse Reserwebank vir die tweede kwartaal aangedui het. Stadige werksgroei, hoë inflasie en aggressiewe rentekoersverhogings het gelei tot ‘n afname van 0.1 persent in persoonlike besteebare inkomste. Huishoudelike besteding het met 0.3 persent gedaal, wat gelei...
Brandstofheffings as inkomste word onvolhoubaar, alternatiewe moet gevind word – Kosmos 94.1
Brandstofheffings as inkomste word onvolhoubaar, alternatiewe moet gevind word Ekonome het hul reaksie gegee op die Padfonds-administrasie wat sy voorgestelde tolpaaie-program onbepaald uitgestel het. Die administrasie sê as gevolg van die heersende ekonomiese klimaat, tesame met faktore soos hoë rentekoerse en inflasie, het hy besluit om sy beplande belanghebbendes en openbare konsultasies oor die implementering...
Goeie inkomste vir Kavango Oos van natuurlike hulpbronne – Kosmos 94.1
Goeie inkomste vir Kavango Oos van natuurlike hulpbronne Natuurlike hulpbronne en wild bied goeie ekonomiese voordele aan mense van die Kavango Oos-streek. Volgens die goewerneur Bonifatius Wakudumo is daar in die afgelope jaar 2 miljoen Namibiese dollar in jagkwotas verdien met 1,8 miljoen dollar wat uit toerisme-aktiwiteite ingewin is. Wakudumo sê verder alle konsessie-kwotas tot...