Tag: Inkomstediens

Home Inkomstediens
Inkomstediens val rond met Phala Phala-skandaal
Post

Inkomstediens val rond met Phala Phala-skandaal

Inkomstediens val rond met Phala Phala-skandaal Die African Transformation Movement sê hy veroordeel die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se rondvallery, selektiewe geregtigheid en toesmeerdery in president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaasskandaal. Dit volg nadat die inkomstediens ʼn strafregtelike saak teen die Soedannese sakeman Hazim Mustafa aanhangig gemaak het. Hy het in Desember 2019 10,82 miljoen Suid-Afrikaanse rand...

SA Inkomstediens maak saak teen Phala Phala buffelkoper
Post

SA Inkomstediens maak saak teen Phala Phala buffelkoper

SA Inkomstediens maak saak teen Phala Phala buffelkoper Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ʼn strafregtelike saak teen die Sudannese sakeman Hazim Mustafa aanhangig gemaak. In Desember 2019 het hy 20 buffels vir 10,82 miljoen Suid-Afrikaanse rand kontant op president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo gekoop. Ramaphosa het gesê dit was Mustafa se geld wat...

Inkomstediens verseker likwidasie van Gupta-maatskappy – Kosmos 94.1
Post

Inkomstediens verseker likwidasie van Gupta-maatskappy – Kosmos 94.1

Inkomstediens verseker likwidasie van Gupta-maatskappy Die Konstitusionele Hof in die buurland het ‘n appèl van direkteure wat by die Gupta-gekoppelde maatskappy Regiments Capital betrek is, van die hand gewys. Dit baan die weg vir die likwidasie van die maatskappy. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die appèl-aansoek teengestaan ná die Appèlhof ‘n vroeëre beslissing van die hooggeregshof...