Damme begin water inkry Sommige damme het begin water kry, na die eerste reën wat onlangs geval het. Volgens NamWater se weeklikse dambulletin het die Olushandjadam in die Noorde nou 47,5 persent water en selfs die sentrale Omatako, wat lank dolleeg was, het nou ‘n bietjie water. Die Ooste se damme het ook ietwat water...
November 20, 2024