Kaapstadse miljoenêr-bevolking ‘gaan hoogte inskiet’ Henley and Partners se Brics-welvaartverslag voorspel ‘n toename van 85-persent in miljoenêrs wat binne die volgende dekade na Kaapstad sal stroom. Ongeveer 13-duisend-500 miljoenêrs woon reeds vanaf 2023 in die stad en eienskappe soos natuurlike skoonheid, openbare geriewe, ekonomiese vooruitgang en oplossings vir beurtkrag dra tot hierdie groei by. Die...
December 25, 2024