Instandhouding by Eskom in die soeklig Die Suid-Afrikaanse Energie-ontwikkelingsinstituut beklemtoon die belangrikheid daarvan om voorkeur te gee aan instandhouding by Eskom se kragstasies, as die eerste stap om ʼn oplossing te vind vir die voortslepende kragkrisis. ʼn Woordvoerder van die instituut, Sampson Mamphweli, bepleit ‘n deeglike evaluering van kragstasies, met inagneming van ʼn moontlike afsluiting...
Tag: instandhouding
Akwarium op Swakop sluit vir instandhouding
Akwarium op Swakop sluit vir instandhouding Die ministerie van visserye het aangekondig dat die akwarium op Swakopmund gedurende die komende vakansie gesluit sal wees, en moontlik so sal bly tot einde volgende jaar. Die akwarium het instandhouding nodig. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die ministerie Uaripi Katjiukua gesels. Post navigation Source link
Nog ‘n Cenored-onderbreking vir instandhouding
Nog ‘n Cenored-onderbreking vir instandhouding Cenored het weer ‘n kragonderbreking aangekondig, die een op 22 Oktober tussen ses-uur en agt-uur namiddag. ‘n Nuwe koppeling word bygevoeg by ‘n substasie. Die kragverspreider is tans besig met opknappingswerk ter voorbereiding van die reënseisoen. Kosmos 94.1 Nuus het met Cenored se woordvoerder Charlie Matengu gesels. Post navigation Source...
Ramokgopa sê beurtkrag kom na beplande instandhouding – Kosmos 94.1
Ramokgopa sê beurtkrag kom na beplande instandhouding Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê die instelling van fase ses-beurtkrag is genoodsaak deur opwekkingseenhede wat onklaar geraak het terwyl Eskom beplande instandhouding by sy kragstasies doen. Hy sê hulle is tans besig met beplande instandhouding weens die huidige lae vraag na elektrisiteit: Post navigation...