Tag: instellings

Home instellings
NSFAS ontplooi administrateurs by alle hoër-onderwys instellings
Post

NSFAS ontplooi administrateurs by alle hoër-onderwys instellings

NSFAS ontplooi administrateurs by alle hoër-onderwys instellings Die buurland se Nasionale Finansieringshulpskema vir Studente het administrateurs by alle instellings, TVET-kolleges en universiteite regoor die land ontplooi om registrasiehulp te verskaf. Hy het meer as 1,9-miljoen beursaansoeke ontvang. Die skema het in Januarie 2,8-miljard Suid-Afrikaanse rand aan universiteite uitbetaal. Dit sluit nie die berekening van fase-uitbetalings...

Verkiesings moet deur instellings gelei word: Iivula-Ithana
Post

Verkiesings moet deur instellings gelei word: Iivula-Ithana

Verkiesings moet deur instellings gelei word: Iivula-Ithana Die nasie vier vandag die 34ste herdenking van die aanvaarding van die Namibiese Grondwet. Pendukeni Iivula-Ithana, die enigste vrou wat in die Grondwetgewende Vergadering se konsepkomitee gedien het wat die Grondwet saamgestel het, het op die nasionale uitsaaier verduidelik hoekom verkiesings belangrik is. Namibiërs gaan in November na...

‘Skaf 95% van staatsbeheerde instellings af’
Post

‘Skaf 95% van staatsbeheerde instellings af’

‘Skaf 95% van staatsbeheerde instellings af’ Vyf-en-neëntig persent van staatsbeheerde instellings moet afgeskaf word en die geld wat op hulle spandeer word moet eerder aangewend word om die land te industrialiseer. Dit is volgens Harald Kambrude, raadslid vir Rehoboth, wat sê sedert 2020 is meer as 3 miljard Namibiese dollar in openbare ondernemings gepomp terwyl...

Tersiêre instellings gaan help met uitgebrande parlementsgebou
Post

Tersiêre instellings gaan help met uitgebrande parlementsgebou

Tersiêre instellings gaan help met uitgebrande parlementsgebou Die buurland se parlement gaan met verskeie tersiêre instellings saamwerk aan die heropbou van die parlementêre geboue wat verlede jaar se brand beskadig is. Die parlement se bestuurder van spesiale projekte, Simon Mashigo, sê die samewerking is daarop gemik om kreatiwiteit, innovasie en die akademiese kundigheid te benut...