Studente-vakbond sê Blade moet NSFAS regruk, intree Die Suid-Afrikaanse Studente-unie het die minister van Hoër Onderwys Wetenskap en Innovering, Blade Nzimande, sewe dae gegee om teen die studente befondsings-raad se onbevoegdheid op te tree. Meer as 70 000 studente het nog steeds nie hulle toelae sedert einde Mei ontvang nie. ‘n Woordvoerder van die unie,...
Tag: intree
Uraan-ontginning: Regering moet intree en sê oor water
Uraan-ontginning: Regering moet intree en sê oor water Sommige leiers in die Aminuis-kiesafdeling is sterk gekant teen die voorgestelde ontginning van uraan langs die Stampriet-akwifeer al is hulle oorsee geneem om UraniumOne se prosesse waar te neem. Hulle sê die waterdraer is een van die enigste komme wat water aan gemeenskappe verskaf, en die ontginning...
Streeksrade moet intree met oorstaande fondse – Kosmos 94.1
Streeksrade moet intree met oorstaande fondse Die finansminister Ipumbu Shiimi, sê daar is ‘n behoefte vir die sentrale regering om streeksrade te raadpleeg oor fondse wat toegeken word en hoe dit bestee word. Shiimi sê as daar fondse is wat nie ten volle deur ministeries en instellings benut word nie, moet sulke fondse weer aan nooddienste toegewys word. Hy het beklemtoon dat...
Cyril moet intree en 70 000 werksgeleenthede in sitrusbedryf red – Kosmos 94.1
Cyril moet intree en 70 000 werksgeleenthede in sitrusbedryf red Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa om met die Europese Unie en die Wêreldhandelsorganisasie in gesprek te tree oor wat hy oppervlakkige handelsversperrings teen die sitrusbedryf noem. Andricus van der Westhuizen van die DA sê as die EU ‘n...
Sunak moet intree oor Boris-bondgenote wat met ondersoek probeer inmeng het – Kosmos 94.1
Sunak moet intree oor Boris-bondgenote wat met ondersoek probeer inmeng het Die voordele-komitee in Brittanje het vanoggend sy verslag oor inmenging in sy werk deur bondgenote van Boris Johnson bekend gemaak. Verskeie hooggeplaaste Tory-lede word in die verslag genoem. Die komitee het die inmenging ervaar tydens sy ondersoek na of Johnson vir die parlement gelieg...