Tag: invloed

Home invloed
Studie toon rampspoedige invloed van hitte
Post

Studie toon rampspoedige invloed van hitte

Studie toon rampspoedige invloed van hitte ‘n Studie deur die Australian National University dui aan die rekord-hittevlakke wat in 2023 ondervind is, het ‘n aansienlike uitwerking gehad op die globale watersiklus. Dit het gelei tot erge storms, oorstromings, mega-droogtes en bosbrande. Die bevindinge, wat nog bevestig moet word deur mede-navorsers, word uiteengesit in ‘n nuwe...

Rusland-Afrika-beraad sal invloed op pryse hê – Kosmos 94.1
Post

Rusland-Afrika-beraad sal invloed op pryse hê – Kosmos 94.1

NMI: Rusland-Afrika-beraad sal invloed op pryse hê Russiese President Vladimir Putin het vroeër belowe Rusland sal voortgaan met pogings om voorrade graan, kosprodukte, kunsmis en ander goedere aan Afrika te voorsien. Die Namibiese afvaardiging onder leiding van adjunk-president Nangolo Mbumba is in die Russiese hoofstad St. Petersburg vir die tweede Rusland-Afrika Ekonomiese en Humanitêre Beraad....

Laer inflasie het invloed op rentekoers   – Kosmos 94.1
Post

Laer inflasie het invloed op rentekoers   – Kosmos 94.1

Laer inflasie het invloed op rentekoers   Die Suid-Afrikaanse rand het ‘n paar sent verswak, maar is nog onder 18 rand teenoor die Amerikaanse dollar nadat die inflasiesyfer vir Junie vir die buurland vandag uitgereik is. Vanoggend het die geldeenheid, waaraan die Namibiese dollar gekoppel is, met ‘n paar sent verbeter en op 17 rand...