Tag: Irak

Home Irak
Irak verbied US-dollar transaksies by 8 banke
Post

Irak verbied US-dollar transaksies by 8 banke

Irak verbied US-dollar transaksies by 8 banke Irak het agt van sy handelsbanke verbied om betrokke te raak by Amerikaanse dollartransaksies, in ‘n stap teen bedrog, geldwassery en ander onwettige gebruike van die Amerikaanse geldeenheid. Die banke word verbied om toegang te verkry tot die Irakse sentrale bank se daaglikse dollarveiling, ‘n hoofbron van harde...

Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied
Post

Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied

Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied Irak het sy stem bygevoeg en veroordeel ook aanvalle deur die VSA en Brittanje. Aanvalle op teikens by instellings oral in Sirië en Irak, as deel van vergeldingsaanvalle na die dood van drie Amerkaanse soldate in Jordanië, het na wat berig word 40 mense gedood. The Independent berig...

VSA loods wraakaanvalle in Irak, Sirië
Post

VSA loods wraakaanvalle in Irak, Sirië

VSA loods wraakaanvalle in Irak, Sirië Die Amerikaanse weermag het lugaanvalle in Irak en Sirië geloods teen meer as 85 teikens wat verband hou met Iran se Revolusionêre Wag en die milisies wat dit steun, in weerwraak vir verlede naweek se aanval in Jordanië wat drie Amerikaanse troepe gedood het. Die aanvalle, wat die gebruik...

Iran val teikens in Irak, Sirië en Pakistan aan
Post

Iran val teikens in Irak, Sirië en Pakistan aan

Iran val teikens in Irak, Sirië en Pakistan aan ’n Iranse missielaanval op teikens in Noord-Irak het ’n ongewone dispuut tussen die naburige bondgenote laat ontstaan, met Bagdad wat sy ambassadeur in protes herroep het en Teheran wat volhou die aanval was bedoel om bedreiging van Israeliese spioene af te weer. Iran se revolusionêre wagte...

Tragedie by troue in Irak met 100 wat doodbrand
Post

Tragedie by troue in Irak met 100 wat doodbrand

Tragedie by troue in Irak met 100 wat doodbrand Minstens 100 mense is dood en meer as 200 beseer nadat ʼn brand by ʼn troue in die Hamdaniya-distrik in Irak se Nineve-provinsie uitgebreek het. Voorlopige inligting dui daarop dat die gebou waar die troue gehou is, van hoogs vlambare materiaal gebou is wat tot sy...

Irak skroei onder hoë temperature én kragonderbrekings – Kosmos 94.1
Post

Irak skroei onder hoë temperature én kragonderbrekings – Kosmos 94.1

Irak skroei onder hoë temperature én kragonderbrekings Die dodelike kombinasie van uiters hoë temperature en kragonderbrekings word oor die hele Irak gevoel. Temperature in Basra het volgens die moniterings-groep Hot Cities vroeër die week meer as 51 grade Celsius oorskry.  ‘n Landwye kragonderbreking wat deur ‘n toevallige brand by ‘n kragstasie in die suidelike provinsie...

Irak skop Sweedse ambassadeur uit – Kosmos 94.1
Post

Irak skop Sweedse ambassadeur uit – Kosmos 94.1

Irak skop Sweedse ambassadeur uit Irak het die Sweedse ambassadeur uit die land gesit ná die Koran in Junie in Stockholm verbrand is, wat betogers Donderdag aangespoor het om die Sweedse ambassade in Bagdad aan die brand te steek. Die Sweedse minister van buitelandse sake, Tobias Billstrom, sê personeellede by die Sweedse ambassade in Bagdad...