Sirië veroordeel aanval op Iranse konsulaat Sirië se ministerie van Buitelandse Sake het die dodelike aanval op die Iranse konsulaat in die hoofstad Damaskus veroordeel. Ses mense, insluitend ‘n senior-bevelvoerder van die Iranse Rewolusionêre Wag, is in die Israelse aanval dood. Die ministerie sê hy veroordeel ten sterkste dié dodelike terreuraanval op die gebou en...
Tag: Iranse
Iranse aktivis kry borg – Kosmos 94.1
Iranse aktivis kry borg Die owerhede in Iran het ‘n gewilde kletsrymer op borgtog vrygelaat wat meer as ‘n jaar lank tronkstraf uitgedien het weens sy steun aan landwye betogings teen die dood van Mahsa Amini in aanhouding. Die plaaslike media berig die 32-jarige Toomaj Salehi is in Oktober 2022 in hegtenis geneem weens sy steun vir die betogings oor...
VSA loods twee aanvalle op Iranse teikens in Sirië
VSA loods twee aanvalle op Iranse teikens in Sirië Amerika het bevestig hy het twee aanvalle uit selfverdediging uitgevoer op twee fasiliteite in die ooste van Sirië wat deur Iran se Islamic Revolutionary Guard Corps en verwante groepe gebruik word. Die minister van Verdediging, Lloyd Austin, sê die aanval is in reaksie op ʼn reeks...
Iranse vroue-aktivis wen Nobel Vredesprys
Iranse vroue-aktivis wen Nobel Vredesprys Narges Mohammadi van Iran het die Nobelprys vir Vrede gewen. Sy is ‘n aktivis vir vroue-regte en mense-regte in Iran. Beris Reiss Andersen, die voorsitter van die Noorweegse Nobel-komitee het nou die aankondiging gemaak. Post navigation Source link
VSA gee Iranse wapens, wat hy afgevat het, aan Oekraïne
VSA gee Iranse wapens, wat hy afgevat het, aan Oekraïne Die Amerikaanse weermag het nagenoeg 1,1 miljoen geweerpatrone, wat hulle by Iran afgeneem het, na Oekraïne gestuur . Die Amerikaanse Sentrale Bevel sê hulle het die patrone in Desember op ‘n staatlose skip gevind wat na Jemen onderweg was, waarna hulle dit vandeesweek na Oekraïne...
Nog ‘n Iranse meisie in ‘n koma oor hijab-wet
Nog ‘n Iranse meisie in ‘n koma oor hijab-wet ’n Iranse tienermeisie is in ’n kritieke toestand in die hospitaal, het twee prominente regte-aktiviste gesê nadat sy in ’n koma verval het ná wat hulle gesê het ’n konfrontasie met agente in die Teheran-metro was vir ‘n oortreding van die hijab-wet. Armita Geravand se saak...
Konstruksiebedryf na Iranse sakevergadering uitgenooi – Kosmos 94.1
Konstruksiebedryf na Iranse sakevergadering uitgenooi Die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid en die ambassade van die Islamitiese Republiek van Iran in Namibië hou môreoggend om elf-uur ‘n sakevergadering by die Iranse ambassade. Plaaslike maatskappye en sakelui word na hierdie vergadering uitgegenooi. Die Konstruksiebedryf-federasie van Namibië is een van die uitgenooide gaste en sy hoof...
Iranse Pres. Raisi besoek Zimbabwe – Kosmos 94.1
Iranse Pres. Raisi besoek Zimbabwe Die Iranse President Ebrahim Raisi het in Zimbabwe aangekom. Raisi is op ‘n ampsbesoek aan Afrika in ‘n poging om bande met die vasteland te versterk. Hy het vroeër Kenia en Uganda besoek. Raisi sal na verwagting handels- en beleggingsgeleenthede met die Zimbabwiese President Emmerson Mnangagwa, bespreek. Vroeër die week...
Iranse President op ampsbesoek in Afrika – Kosmos 94.1
Iranse President op ampsbesoek in Afrika Die President van Iran, Ebrahim Raisi is op ‘n ampsbesoek in Afrika. Hy is by die Presidensiële Paleis in Nairobi deur die Keniaanse President, William Ruto verwelkom. Die twee leiers het daarna bilateriale handelsooreenkomste onderteken. Die Iranse leier sal môre met die Zimbabwiese President, Emmerson Mnangagwa in Harare vergader....